Skip to main content

Vrywilligers ontwikkel eerste masjienvertalings-maatstawwe vir 30 Afrika-tale

Van Khoekhoegowab tot Igbo en Sepedi – dit is maar slegs drie van die hulpbron-arm tale in Afrika wat 'n groep van meer as 400 vrywilligers uit meer as 20...

Tygerberg-kampus stel nuwe buitelug-gimnasium bekend

Die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) het op die Tygerberg-kampus 'n splinternuwe buitelug-gimnasium geopen...

Geen vryheid sonder gelykheid en billikheid

Dinsdag (27 April) was Vryheidsdag. In meningsartikels vir die media, voer prof Nico Koopman (Viserektor: Sosiale Impak, Transformasie en Personeel) en dr Chris...

US se INU-lidmaatskap sal studente én personeel baat

Die Universiteit Stellenbosch se lidmaatskap van die Internasionale Netwerk van Universiteite (INU) sal selfs méér geleenthede vir studente en personeel...

ACS-inisiatief vir ontluikende vakkundiges aanlyn én aan die gang

​ As deel van die Afrikasentrum vir Akademieskap (ACS) se inisiatief vir ontluikende vakkundiges (ESI), wat in 2020 bekend gestel is, sal die Universiteit...

MOVING FORWARD TOWARDS A MEANINGFUL IMPACT

​Ons sê gereeld ons leef in 'n immer veranderende wêreld, maar COVID-19 en die gevolglike samelewingsveranderinge wat nasies wêreldwyd nou ervaar, wys presies...

Japan-US-webinaar bespreek streeksamewerking

​Die Universiteit Stellenbosch se Departement Politieke Wetenskap en die Japanse ambassade in Suid-Afrika was op 24 Maart 2021 medegashere van 'n webinaar om...

’n Terugblik op die US se deelname aan Erasmus+ noudat nuwe programfase begin

​Nadat die vorige Erasmus+-program 2014–2020 verlede jaar verstryk het, is die nuwe weergawe – Erasmus+ 2021–2027 – teen die einde van Maart 2021 bekend gestel...

ACS-direkteur spreker by heel eerste hibridiese HERS-SA Akademie

​Personeellede van US Internasionaal bly gewild as sprekers by sowel nasionale as internasionale forums wat akademieskap en samewerking bevorder. Mees onlangs...

Global Education Centre stel kursus bekend om buitelandse studie te ondersteun

​​US Internasionaal se Global Education Centre (GEC) het 'n nuwe Universiteit Stellenbosch- (US-)kortkursus, Study Abroad for Global Learning (SAGL), bekend...
Subscribe to