In wat beloof om 'n baanbrekersinisiatief in die stryd teen klimaatsverandering te wees, staan die Universiteit Stellenbosch (US) op die punt om 'n nuwe Skool...
22 April 2021 Beste kollegas en studente Die Institusionele Komitee vir Bedryfsvoortsetting (IKBV) van die Universiteit Stellenbosch het Woensdag, 21 April...
Woensdag (21 April) was Wêreldkreatiwiteit- en innovasiedag. In meningsartikels vir die media toon Stella Viljoen (Departement Visuele Kunste) en Saartjie Botha...
Na aanleiding van die onlangse katastrofale brand op Tafelberg het dr Alanna Rebelo , nadoktorale navorser by die Universiteit Stellenbosch (US), en prof...
Nadat prof Julia Blitz in 1982 as ʼn mediese dokter aan die Universiteit van die Witwatersrand gegradueer het, het sy besluit om ʼn huisarts te word. Maar haar...
Die Universiteit Stellenbosch se Prof Guy Midgley is een van vier Suid-Afrikaanse wetenskaplikes wat op die Reuters Hot List van die top 1000 invloedrykste...
Die Thys Visser-gedenklesing word al om die twee jaar deur die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe aangebied. Vanjaar word dit deur prof Emmanuel...
Die Universiteit Stellenbosch (US) se eerste aanlyn Opedag het meer as 23 238 voornemende studente, ouers, voogde en ander geïnteresseerde mense gelok om...
Prof Sarah Skeen van die Universiteit Stellenbosch se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe het onlangs ʼn navorsingstoekenning ter waarde van £638...
SEM is 'n kragtige instrument vir topologiese, morfologiese en chemiese analise van 'n wye verskeidenheid monsters. Daar is min analitiese instrumente wat die...