Skip to main content

Japan-US-webinaar bespreek streeksamewerking

​Die Universiteit Stellenbosch se Departement Politieke Wetenskap en die Japanse ambassade in Suid-Afrika was op 24 Maart 2021 medegashere van 'n webinaar om...

’n Terugblik op die US se deelname aan Erasmus+ noudat nuwe programfase begin

​Nadat die vorige Erasmus+-program 2014–2020 verlede jaar verstryk het, is die nuwe weergawe – Erasmus+ 2021–2027 – teen die einde van Maart 2021 bekend gestel...

ACS-direkteur spreker by heel eerste hibridiese HERS-SA Akademie

​Personeellede van US Internasionaal bly gewild as sprekers by sowel nasionale as internasionale forums wat akademieskap en samewerking bevorder. Mees onlangs...

Global Education Centre stel kursus bekend om buitelandse studie te ondersteun

​​US Internasionaal se Global Education Centre (GEC) het 'n nuwe Universiteit Stellenbosch- (US-)kortkursus, Study Abroad for Global Learning (SAGL), bekend...

Tegnologie Oordrag-kantore help bou volhoubare besighede

Maandag (26 April) was die Wêrelddag vir Intellektuele Eiendom. In ʼn meningsartikel vir Business Day fokus Josh Romisher van die Universiteit Stellenbosch...

US Diploma in Volhoubare Ontwikkeling vir die eerste keer toegeken

​Die Diploma in Volhoubare Ontwikkeling – wat in 2018 deur die Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe bekendgestel is – het onlangs die eerste 17 graduandi...

Imperial en US werk saam aan klimaatsverandering, gesondheidsorg en sosiale impak

'n Artikel, Imperial and SU collaborate to address climate change impact, deur prof Sara Grobbelaar van die Departement Bedryfsingenieurswese aan die...

US LaunchLab kondig aan: Dit is tyd vir US IdeaSmash 2021!

Ons is op soek na studentepreneurs van die Universiteit Stellenbosch om hul besighede en idees in te skryf vir die US IdeaSmash 2021 en so die kans te staan om...

In memoriam: Prof Marius de Waal

​​23 April 2021Beste Kollegas Dit is met groot leedwese dat ons die Stellenbosse universiteitsgemeenskap inlig oor die onlangse afsterwe van professor Marius de...

Karen Bruns aangestel op uitvoerende komitee van die Hoëronderwys Fondsinsameling Forum

Karen Bruns, Senior Direkteur: Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge aan die Universiteit Stellenbosch (US), is onlangs aangestel op die Uitvoerende Komitee van die...
Subscribe to