Skip to main content

Paneel bekyk mediaberiggewing oor pandemie

Deskundige paneellede het op 10 Mei 2021 sienings uitgeruil oor die media se beriggewing oor die COVID-krisis gedurende die jaarlikse Wêreldpersvryheidsdag...

'n Dag in die lewe van: Lucky Mokwena

​Om 'n verskil in mense se lewens te maak is wat Lucky Mokwena gemotiveerd hou in sy werk. Hy dien as 'n afdelingsbestuurder in die gaschromatografie...

'n Dag in die lewe van: Ricky Brecht

​Sy werk as beampte vir opvoedkundige en openbare programme by die Universiteit Stellenbosch (US) Museum stel Ricky Brecht in staat om ontwikkelingsgeleenthede...

Internasionale Dag vir Verpleegkundiges: Verpleegkundiges hervorm die toekoms van gesondheidsorg

Woensdag (12 Mei) is die Internasionale Dag vir Verpleegkundiges. In ʼn meningsartikel vir Cape Times skryf prof Portia Jordan van die Departement Verpleeg- en...

Scanning Electron Microscopy applications in Earth Sciences

Many geological samples contain a variety of phases. Some of these phases are not easily distinguishable using a backscattering electron detector (BSD). In this...

Opgeknapte US Biblioteek sal kan kers vashou by wêreld se beste

​Die uitgebreide opknappings aan die Universiteit Stellenbosch (US) Biblioteek is in volle gang en op koers om teen die begin van November 2021 klaar te wees...

'n Dag in die lewe van: Qaqamba Mdaka

​Qaqamba Mdaka is 'n gevallekoördineerder by die Universiteit Stellenbosch (US) se Eenheid vir Gelykwaardigheid en vier vanjaar haar vyfde jaar as 'n werknemer...

Prof Kathryn Chu gekies as CUGH-raadslid

Professor Kathryn Chu is gekies om te dien as raadslid van die Consortium of Universities for Global Health (CUGH) vanaf 2021 tot 2024. Chu beklee tans die pos...

Munisipaliteite moet meer doen om gemeenskappe se probleme op te los

Met die oog op munisipale verkiesings later vanjaar, probeer dr Harlan Cloete van die Skool vir Publieke Leierskap in ʼn artikel vir News24 (11 Mei) aantoon...

Prof Thuli Madonsela ontvang ordeteken van Franse ridderskap

Die Franse ambassadeur in Suid-Afrika, Aurelien Lechevallier, het onlangs die ordeteken van die prestigeryke Franse Erelegioen aan prof Thuli Madonsela verleen...
Subscribe to