Skip to main content

US onthul huldeblyk aan Walter Parry by Ou Lückhoff-skool

​Die onthulling van 'n permanente installasie ter ere van die oorlede wetenskaponderwyser Walter Parry by die Ou Lückhoff-skool in Stellenbosch op 22 Mei...

Universiteit Stellenbosch en HyperionDev stel KI-minislypskole bekend

Die Universiteit Stellenbosch (US) en HyperionDev, Suider-Afrika se voorste tegnologie-onderwysverskaffer, het hul vennootskap uitgebrei met die bekendstelling...

Die US groet Prof Stan du Plessis ná 25 jaar

​“Stan gee ongelooflik baie om vir ons Instelling, en dit is hierdie liefde vir die Universiteit Stellenbosch wat sy passie vir ons bedrywighede gedryf het...

US vier die transformerende krag van dosente

Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy invloedrykste dosente by die jaarlikse ROCTAS-toekennings vereer wat onlangs by die Stellenbosch Instituut vir...

Van Limpopo-township tot wêreldverhoog: FGGW-student skitter by VN-jeugberaad

Toe die derdejaar mediese student, Patience Phoshoko, gekies is om Suid-Afrika by die Asia Youth International Model United Nations, 2025, te verteenwoordig...

Afrikadag: US-kenners fokus op belangrike kwessies wat vasteland raak

​Die uitdagings van militêre weduwees, hoër onderwys se rol in Afrika, die regte en welsyn van kinders, akademiese xenofobie, en die waarde van Afrikatale. Dit...

'n Dag in die lewe van… Riyaad Parker

​ Met ons jaarlikse reeks #dagindielewe , wat in Mei ter viering van Werkersdag verskyn, vestig ons spesiaal die aandag op ons personeellede by die Universiteit...

Brugbouer en staatmaker

​Wanneer Wildré Kok praat oor haar rol as Kantoorbestuurder van prof Elmi Muller, Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW)...

Hoe om integriteit, geloofwaardigheid van studenteleer in era van KI te verseker

In 'n artikel vir University World News getiteld “ AI, pedagogy, assessment: Shifting to a design-based pedagogy" skryf prof Aslam Fataar, professor in...
Subscribe to