Skip to main content

Mens kan meer by diere, insekte leer oor uitwerking van klimaatsverandering

Indien ons meer aandag gee aan hoe voëls, hase en termiete hul plaaslike leefruimtes omvorm in reaksie op veranderende klimaatsomstandighede, sal ons beter kan...

Korrupsie lê Afrika lam

Sondag (11 Julie) was Afrika Teen-korrupsiesdag. In meningsartikels vir die media, skryf Proff Pregala Pillay (Skool vir Publieke Leierskap) & Evan Mantzaris...

Welige groentetuin ʼn lafenis vir FGGW-studente

Studente by die Universiteit Stellenbosch (US) se Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) geniet ʼn lafenis van studente lewe in die vorm van ʼn...

US behartig gehalteversekering vir nuwe Afrika-gerigte internasionale skoolverlaterskwalifikasie

​Ingevolge 'n werksooreenkoms tussen die Universiteit Stellenbosch (US) en die Onafhanklike Eksamineringsraad-Internasionaal (IEB-Internasionaal) sal die...

Toyota US Woordfees kom huis toe – na jou toe

​Die Toyota US Woordfees vind vanjaar dwarsoor Suid-Afrika en Namibië plaas – eksklusief op DStv. Die Woordfees TV-opwipkanaal première op DStv-kanaal 198 vanaf...

Spirituele sorgdienste moet deel wees van palliatiewe sorg

Palliatiewe sorg, of einde-van-lewesorg soos dit algemeen bekend staan, behoort ook spirituele of geestelike sorg in te sluit. Só meen Ronita Mahilall (PhD...

Baanbreker-oorplantingchirurg aangewys as nuwe dekaan van Genees-kunde en Gesondheids-wetenskappe

​Die baanbreker-klinikus wat die eerste MIV-positief-na-postitief nieroorplantings in die wêreld gedoen het, prof Elmi Muller, is aangewys as die nuwe Dekaan...

US medeborg van nuwe Nature Africa-navorsingspublikasie

​Die Universiteit Stellenbosch (US) is medeborg van ʼn nuwe aanlyn-tydskrif wat verslag doen oor wetenskaplike navorsing en kwessies oor wetenskapbeleid regoor...

Boekvoorstelle gevra om muurkuns te skep wat transformasie visueel aanmoedig

​’n Beroep word op studente van die Universiteit Stellenbosch (US) gedoen om te help om ruimtes op die Stellenbosch-kampus te transformeer deur hul...

Befondsing help US om industriekoste van navorsingsproteïene te sny

Die Universiteit-tegnologiefonds (UTF) en INNOVUS (Universiteit Industrie-interaksie en Innovasie-maatskappy van die Universiteit Stellenbosch) het onlangs...
Subscribe to