Skip to main content

Jan H Marais-prys vir uitsonderlike bydraes tot Afrikaans

Proff Ina Wolfaardt-Gräbe van Pretoria en Hennie van Coller van Bloemfontein deel vanjaar se Jan H Marais-prys vir uitstaande bydraes tot Afrikaans as...

'n Dag in die lewe van: Jerusha Naidoo

​Jerusha Naidoo werk in Inligtingsoorsigbestuur se Sentrum vir Institusionele Inligting. Hierdie institusionele inligtingsbeampte geniet veral die...

US implementeer afvalwatergebaseerde waarnemingsplatform vir vroeë opsporing van COVID-19-uitbreking

Die Universiteit Stellenbosch (US) beplan om 'n afvalwatergebaseerde waarnemingsplatform te implementeer om institusionele uitbrekings van SARS-CoV-2 op twee...

US verbind tot bevordering van vakkundigheid en navorsing regoor Afrika

​Die Universiteit Stellenbosch (US) se ywer ten opsigte van internasionalisering en hoe dit ingebed is in samewerking regoor die vasteland van Afrika, was die...

Entstowwe, voedselsekerheid en impak op skole uitgelig in jongste COVID-studie

Navorsers van die Navorsingsgroep vir Sosio-ekonomiese Beleid (ReSEP) in die departement Ekonomie aan die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n aansienlike...

Darwin se laaste wens – die bestudering van gehandheid by plante

Aangesien die meeste blomme uit beide manlike en vroulike dele bestaan, kan hulle potensieel met hulleself paar (selfbestuiwing) of met 'n ander plant...

Vrugtebedryf kry hupstoot danksy nuwe US-navorsingsleerstoel aan dr Elke Crouch

Dis 'n inisiatief wat ons kennis oor die hantering van sagtevrugte nadat dit geoes is wesenlik gaan help verbeter. Dit sal uiteindelik vir produsente én...

BASE-argitektuur kan mens en masjien beter laat saamwerk

Namate die vervaardigingsbedryf al hoe meer digitaal en geoutomatiseer word, moet mense beter geïntegreer word met hierdie omgewings sodat fabrieke voordeel kan...

Die US bring aanlyn register vir studie oor Lang-COVID op die been

Indien jy aan Lang-COVID ly, wil Prof Resia Pretorius van die Departement Fisiologiese Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) jou simptome in 'n...

Strategiese kommunikasie by die US

​ʼn Inligtingstuk deur prof Hester Klopper, Viserektor: Strategie en Internasionalisering, 26 Mei 2021:​ Die Universiteit Stellenbosch (US) se standpunt oor...
Subscribe to