Skip to main content

'n Dag in die lewe van: Jethro Georgiades

​Jethro Georgiades geniet dit om met studente te werk, want hulle motiveer hom om aanpasbaar te bly en ontvanklik te wees vir nuwe werkswyses. Hy werk in die...

'n Dag in die lewe van: Njabulo Maphumulo

​Vir Njabulo Maphumulo is studentesteun en -ontwikkeling “nie net 'n werk nie, maar 'n roeping". As die TygerMaties-klusterkoördineerder op Tygerbergkampus, is...

Die Universiteit Stellenbosch en Michigan Staatsuniversiteit bevorder 'ubuntu'

Onder die talle indrukwekkende gebeurtenisse wat in 2019 beleef is – die Michigan Spartans basketbalspan wat teen Ohio State en teen Wisconsin in die 'Big Ten'...

LaunchLab: Die ontraaiseling van entrepreneurskap

​Die Universiteit Stellenbosch LaunchLab wat in 2015 gestig is, is Afrika se voorste universiteitsgesteunde inkubator. Die LaunchLab se missie is om idees wat...

‘SA moet verbind bly tot bevordering van menseregte’ – regter Pillay

Hoewel Suid-Afrika dikwels al 'n belangrike rol in verskeie dringende menseregtekwessies gespeel het, is sy deelname aan internasionale menseregtereg 'n bron...

In die rigting van die herlewing van die universiteit en openbare beleid in Afrika

​​In hierdie tweedelige Op-Ed, gepubliseer in Daily Maverick (17 & 18 Mei 2021), ondersoek prof Firoz Khan van die Skool vir Publieke Leierskap (SPL) die...

Gryswater: hoekom dit nie so slim is om jou tuin met wasgoedwater nat te lei nie

Dink twee keer voordat jy jou tuin natlei met die gryswater afkomstig van jou wasmasjien. Dis nie goed vir die einste grond waarin plante moet groei nie. As jy...

Maties wat Afrikaans studeer help leerders met leesvaardighede

Die geletterdheidsprojek “Ek KAN lees", die geesteskind van dr Zelda Barends van die Universiteit Stellenbosch (US), beoog nie net om die geletterdheidsvlakke...

US implimenteer afvalwatergebaseerde waarnemingsplatform vir vroeë opsporing van COVID-19-uitbreking

Die Universiteit Stellenbosch (US) beplan om 'n afvalwatergebaseerde waarnemingsplatform te implimenteer om institusionele uitbrekings van SARS-CoV-2 op twee...

Nuwe Afrikaanse tesourus die produk van meer as 20 jaar se werk

“Afrikaans is so lewendig soos nog nooit te vore nie, dit groei, dit bruis en dit knor, dit sukkel, maar dit groei die hele tyd, letterlik elke dag." Só het die...
Subscribe to