Skip to main content

Onderwys moet 'konteks-resonerend en gepas vir die toekoms' wees om te hervorm

​Akademici en navorsers van regoor die wêreld het by 'n virtuele konferensie wat deur die Universiteit Stellenbosch (US) se Regstrust Leerstoel in Sosiale...

​#USjeugdag: 'Saam kan ons die toekoms verander en vorm'

Derdejaar musiekstudent Sinomtha Zake glo dat as die jeug saamspan en hul diverse vaardighede, talente en opvoeding gebruik, kan hulle die toekoms verander en...

Navorsing oor indringerbiologie is grondslag vir SA se stryd teen indringers

Die navorsing wat deur instellings soos die Suid-Afrikaanse Nasionale Instituut vir Biodiversiteit (SANBI) en die DWI/NNS Sentrum van Uitnemendheid vir...

Veranderende omgewing vereis nuwe vaardighede van rekenmeesters en ouditeure

“Die rekeningkundige en ouditeringslandskap is nie immuun teen nuwe tegnologie nie. Dis noodsaaklik dat rekenmeesters en ouditeurs hulself herposisioneer en hul...

#USjeugdag: ‘Moet nooit jou drome laat vaar nie’

​Vir dramastudent, John Graayenstein, is die feit dat hy bloot homself kan wees en sy hart kan uitsing, die ding wat hy die meeste van die Universiteit...

Watter kruieprodukte kan WERKLIK help met gewigsverlies?

Watter kruieprodukte kan werklik help met gewigsverlies? Dit is die vraag wat dr Hanél Sadie-Van Gijsen van die Sentrum vir Kardio-metaboliese Navorsing (CARMA)...

Wêreldomgewingsdag: Ons toekoms hang van gesonde omgewing af

Saterdag 5 Junie was Wêreldomgewingsdag. In meningsartikels vir die media, maak Proff Chris Reddy (Departement Kurrikulumstudie) en Oliver Ruppel (Departement...

Die implikasies van COVID-riskovlak 2 vir die US

4 Junie 2021 Terugvoer vanaf die IKBV Beste kollegas en studente 'n Streng waarskuwing om waaksaam te bly teen die bedreiging van COVID-19, is Donderdag, 3...

Rekordgetal kwalifikasies in 2020 ondanks COVID-19 uitdagings

Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy eie rekord verbeter vir die meeste kwalifikasies wat tot nog toe in 'n akademiese jaar by die instelling toegeken is...

SIKMF Musiek sonder grense

​Hoewel die meeste Suid-Afrikaners teen hierdie tyd gewoond geraak het aan die geleidelike verslapping van die inperkingsmaatreëls, hang die alledaaglikse...
Subscribe to