Skip to main content

Onderwysers het hulp nodig om leergestremdhede in klaskamer te identifiseer

Minder as die helfte van Suid-Afrikaanse skole het vertroue in hul vermoë om visuele, gehoor- of leerprobleme by leerders vas te stel. “Opvoeders se swak vermoë...

Miljoene jong Suid-Afrikaners is sonder werk: wat is die antwoord?

Lande in Afrika ervaar tans 'n ongeëwenaarde vlak van werkloosheid onder jongmense. Die werkloosheidsyfers gaan boonop na verwagting toeneem as die...

Twee topstudente deel Fakulteit Natuurwetenskappe se dekaansmedalje

Die Fakulteit Natuurwetenskappe se 2019 dekaansmedalje vir volgehoue uitstekende akademiese prestasie word gedeel deur mnr. Fred de Villiers, 'n nagraadse...

Geen opdrag om Afrikaans by die US te verbied nie, bevind Deloitte

​Daar was geen US-bestuursopdrag om die gebruik van Afrikaans te verbied nie en koshuisleiers het nie 'n verbod op die gebruik van Afrikaans tydens die...

#USjeugdag: ‘Gryp universiteitsloopbaan aan as geleentheid om te leer en te groei’

Caitlin Laing, 'n derdejaar BA Regte-student, sê wanneer studente hul universiteitsloopbaan as 'n holistiese groei- en leerervaring aangryp, kan dit hul lewe...

Deloitte-verslag oor taal in US-koshuise

​14 Junie 2021 Beste lid van die US-gemeenskap U is waarskynlik bewus van die aantygings wat teen die Universiteit Stellenbosch (US) gemaak is met betrekking...

Eerste konsep en reaksieverslag dien in Junie by Senaat en Raad

​Die eerste konsep van die Universiteit Stellenbosch (US) se hersiene Taalbeleid (2016) en die reaksieverslag van al die insette wat gedurende die eerste...

Onmiddellike stappe om die verspreiding van COVID-19 te stuit

11 Junie 2021 Jongste nuus van die IKBV Beste kollegas en studente Soos julle teen dié tyd moontlik al gehoor het, het die Wes-Kaap sy derde vlaag van COVID-19...

US afwentelmaatskappy help skool om eerste energie-doeltreffende sertifikaat in SA te kry

​Die afwentelmaatskappy van die Universiteit Stellenbosch (US), GreenX Engineering, se inisiatiewe om die Laerskool Cloetesville in Stellenbosch toe te rus met...

Die Skool vir Openbare Leierskap bring hulde aan een van sy nagraadse studente, wyle Mnr Jabulani Mathe

​ ​Prof Zweli Ndevu, direkteur van die Skool vir Publieke Leierskap, is saam met ons personeel en studente baie hartseer oor die ontydige en tragiese heengaan...
Subscribe to