Christopher Arendse, 'n finalejaar mediese student, sing al ses jaar lank in die Universiteit Stellenbosch (US) Koor. Hy sê die koor het hom geleer dat hoe...
Vyf-en-twintig jaar nadat professor James Warwick as junior kliniese assistent by die Afdeling Kerngeneeskunde begin het, is hy aangestel as die nuwe hoof van...
Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (SAMRK) het vroeër vandeesweek (14 & 15 Junie 2021) verdere voorleggings oor die vermeende verbod op Afrikaans in...
Die Eenheid vir Gelykwaardigheid sal voortaan direk aan die Viserektor: Leer en Onderrig, prof Deresh Ramjugernath, verslag doen.Die skuif word gemaak ná...
Minder as die helfte van Suid-Afrikaanse skole het vertroue in hul vermoë om visuele, gehoor- of leerprobleme by leerders vas te stel. “Opvoeders se swak vermoë...
Die Fakulteit Natuurwetenskappe se 2019 dekaansmedalje vir volgehoue uitstekende akademiese prestasie word gedeel deur mnr. Fred de Villiers, 'n nagraadse...
Daar was geen US-bestuursopdrag om die gebruik van Afrikaans te verbied nie en koshuisleiers het nie 'n verbod op die gebruik van Afrikaans tydens die...
Caitlin Laing, 'n derdejaar BA Regte-student, sê wanneer studente hul universiteitsloopbaan as 'n holistiese groei- en leerervaring aangryp, kan dit hul lewe...
14 Junie 2021 Beste lid van die US-gemeenskap U is waarskynlik bewus van die aantygings wat teen die Universiteit Stellenbosch (US) gemaak is met betrekking...