Skip to main content

US/ICLD-vennootskap sal inwoners van Stellenbosch en omgewing baat

​Getrou aan sy verbintenis tot doelgerigte vennootskappe op onderwys- en navorsingsgebied het die Universiteit Stellenbosch (US) 'n memorandum van...

'Filantropiese skenkings noodsaaklik'

Namate hoër onderwys in Suid‑Afrika toenemend onbekostigbaar raak en die begrotings van universiteit onder druk plaas, raak filantropiese skenkings noodsaaklik...

Loslitdag 2021

Vanjaar op 3 September 2021 vier ons en neem ons deel aan die 27ste Loslitdag. Alhoewel die “nuwe normaal" vereis dat ons ons soveel as moontlik van vriende en...

Die tweesnydende swaard van feminiteit in die samelewing

“Mans tree op, vroue verskyn." (John Berger 1972, 47) [1] Om met my feminiteit te worstel is iets wat ek nooit gedink het in my grootwordjare 'n kwessie sou...

Toestemming om te wees

Vrouemaand, soos vele vantevore, is 'n oproep aan ons om alle vroue te gedenk. Vroue wat moedig abba aan die gemeenskappe wat hul by hul mamas geërf het. Die...

Innovus vier vroue entrepreneurs

Innovus, die Universiteit Stellenbosch se universiteit-industrie-interaksieplatform vir die kommersialisering van US-bates, vier ons vroue entrepreneurs - 'n...

Honderde Kaapse pelsrobbe word jaarliks in vislyne en nette verstrengel

Vislyn en nette het 'n groot impak op Kaapse pelsrobbe ( Arctocephalus pusillus pusillus), die algemeenste mariene soogdier wat aan die kuslyn van Suid-Afrika...

Verskerpte pogings nodig om humanitêre impak van klimaatsverandering te verminder

Donderdag (19 Augustus) was Wêreldhumanitêre dag. In meningsartikels vir die media skryf prof Wim de Villiers (Rektor en Visekanselier) en prof Oliver Ruppel...

US en fiksheidsonderneming hou eerste virtuele sport- en welstanddag vir #Move4Food

​Die Universiteit Stellenbosch het kragte saamgesnoer met 'n virtuele gesondheids- en fiksheidsonderneming, JEFF Fitness, om die eerste virtuele sport- en...

US-alumna Dr Patience Mbava aangestel as voorsitter van Finansiële en Fiskale Kommissie

​Die Finansiële en Fiskale Kommissie (Kommissie) kondig graag die aanstelling van sy voltydse voorsitter Dr Patience Nombeko Mbava aan deur die president van...
Subscribe to