Dr Tongai Maponga, 'n navorser in die Afdeling Geneeskundige Virologie, is deel van 'n uitgesoekte groep personeellede van die Universiteit Stellenbosch (US)...
Ons treur oor die verlies van ons kollega Carmelita Talmarkes, wat op Woensdag 21 Julie 2021 oorlede is. Sy was byna 13 jaar lank deel van die span by US...
Dr Uhuru Phalafala, 'n dosent in die Departement Engels, is deel van 'n uitgesoekte groep personeellede van die Universiteit Stellenbosch (US) wat deelneem aan...
'n Onlangse navorsingstudie by die Universiteit Stellenbosch (US) het bevind dat musiekonderrig in skole leerders met vaardighede kan toerus wat in die werkplek...
Dr Margreth Tadie, 'n dosent in die Departement Prosesingenieurswese, is deel van 'n uitgesoekte groep personeellede van die Universiteit Stellenbosch (US) wat...
ʼn Suid-Afrikaner, ʼn Italianer en ʼn Hongaar beland in ʼn Belgiese hawestad. Wat dalk na die begin van ʼn grap vol stereotipes klink was eintlik die begin van...
26 Julie 2021 Beste kollegas As belanghebbendes van Higher Health via die Universiteit Stellenbosch (US), het ons personeellede nou toegang tot die omvattende...
Om toegang tot die hoër onderwys te skep bly 'n enorme finansiële uitdaging. Juis dáárom vervul visekanseliers, as universiteitsleiers, 'n belangrike rol as...
Die Universiteit Stellenbosch-alumnus Keenan Horne, 29, is die onderkaptein van die Suid-Afrikaanse manshokkiespan wat tans aan die 2021 Somer Olimpiese Spele...