Skip to main content

Studente-entrepreneur se wentoep wil leerders help bemagtig

Lindelwa Mahlalela, 'n finalejaarstudent in die Diplomaprogram in Volhoubare Ontwikkeling van die Skool vir Publieke Leierskap, is gekies as die algehele wenner...

Mandeladagvieringe: US-studente besin oor diensbaarheid aan die samelewing

​Matie Gemeenskapsdiens (MGD) by die Universiteit Stellenbosch (US) het Mandeladag vanjaar aanlyn gedenk deur die positiewe verhale te vertel van studente en...

Gevierde bio-inligtingskundige sluit by Universiteit Stellenbosch aan in stryd teen pandemies

Prof Tulio de Oliveira, die hoog wêreldbekende bio-inligtingskundige wat in Desember verlede jaar [2020] 'n nuwe variant van COVID-19 in Suid-Afrika...

Suid-Afrikaners is meer gewillig om ingeënt te word. Maar baie moet steeds oortuig word

​ Hierdie artikel was eerste in The Conversation gepubliseer. Lees die volledige artikel hier .

’n Nuwe steunsentrum vir plaaslike entrepreneurs

​As deel van sy verbintenis tot doelgerigte vennootskappe en inklusiewe netwerke, het die Universiteit Stellenbosch (US) ’n vennootskap aangegaan met die...

Hoe ons Mandela se nalatenskap behoort te eer

Sondag (18 Julie) was Mandeladag. In meningsartikels vir die media skryf personeel aan die Universiteit Stellenbosch oor hoe ons Nelson Mandela se nalatenskap...

Maties-watersport sterk by Spele verteenwoordig

Vier waterpolo-spelers – Lwazi Madi, Cameron Laurenson, Jason Evezard en Ross Stone – twee afrigters, Cedric Finch (swem) en Vaughn Marlow (waterpolo), en die...

Gebalanseerde lewens- en studiebenadering US se top GR-kandidaat se resep vir sukses

Hanne Mertens, 'n alumna van die Universiteit Stellenbosch (US), skryf haar sukses as die top-presteerder in die Suid-Afrikaanse Instituut vir Geoktrooieerde...

Studente-entrepreneur se wentoep wil leerders help bemagtig

Lindelwa Mahlalela, 'n finalejaarstudent in die Diplomaprogram in Volhoubare Ontwikkeling van die Skool vir Publieke Leierskap, is gekies as die algehele wenner...

Groot toename in studentegetalle in Upington

Die kliniese opleiding van mediese- en gesondheidswetenskappe studente in Upington gaan volstoom voort, gedeeltelik danksy die ondersteuning van die Ukwanda...
Subscribe to