26 Julie 2021 Beste kollegas As belanghebbendes van Higher Health via die Universiteit Stellenbosch (US), het ons personeellede nou toegang tot die omvattende...
Om toegang tot die hoër onderwys te skep bly 'n enorme finansiële uitdaging. Juis dáárom vervul visekanseliers, as universiteitsleiers, 'n belangrike rol as...
Die Universiteit Stellenbosch-alumnus Keenan Horne, 29, is die onderkaptein van die Suid-Afrikaanse manshokkiespan wat tans aan die 2021 Somer Olimpiese Spele...
Prof Jonathan Jansen, uitgelese professor in die Opvoedkunde aan die Universiteit Stellenbosch (US), en sy span is kennelik trots op die program vir toekomstige...
Die Universiteit Stellenbosch (US) se hersiening van sy Taalbeleid (2016) het die tweede fase vir openbare deelname bereik. Belangstellendes word uitgenooi om...
Ons treur oor die afsterwe van mev Marian Clift op Vrydag 16 Julie 2021. Marian het haar in 2015 by die Universiteit Stellenbosch (US) aangesluit as 'n tolk by...
Sal die regering se distriksontwikkelingsmodel genoeg wees om disfunksionele munisipaliteite reg te ruk? Dít is die vraag wat dr Harlan Cloete van die Skool vir...
21 Julie Beste kollegas en studente In die Universiteit se onlangse e-pos (17 Julie) oor die onrus wat baie gemeenskappe in ons land geraak het, het ons...