Inentings, en nie ivermektien, is ons enigste moontlike weg uit die pandemie, skryf dr Hanél Sadie-Van Gijsen van die Sentrum vir Kardio-metaboliese Navorsing...
Die Suid-Afrikaanse hokkiespeler en alumna van die Universiteit Stellenbosch (US), Erin Christie (gebore Hunter), het al 59 keer vir Suid-Afrika uitgedraf. Meer...
Fundeka Ndyoki sê SciMathUS het haar gehelp om in haarself en haar drome te glo. Hierdie Matie-alumna, wat onder meer ʼn MSc Voedselwetenskap graad aan die...
Die 2021 Universiteit Stellenbosch (US) Virtuele AvOL Konferensie is byna hier en ons sien met groot afwagting uit na volgende Maandag tot Woensdag se...
US Toekennings vir Uitnemende Onderrig 2021 Aansoeke word tans ingewag vir die Universiteit Stellenbosch (US) Toekennings vir Uitnemende Onderrig 2021. Die...
2021 HELTASA Colloquium oor die Nasionale Verlengde Graadprogram (VGP) Alle akademici word genooi om vir die volgende 2021 HELTASA Colloquium oor die...
In wat beloof om ’n baanbrekersinisiatief in die stryd teen klimaatsverandering te wees, het die Universiteit Stellenbosch (US) Donderdag (29 Julie 2021) sy...
’n Grensverskuiwende boek wat nadenkend omgaan met ’n belangrike aspek van institusionele transformasie by die Universiteit Stellenbosch (US) is Dinsdag (27...
US wen groot by MACE-toekennings Kommunikasie- en bemarkingspraktisyns van die Universiteit Stellenbosch (US) is weer eens vir hul voortreflike werk vereer by...
Dr Rehana Malgas-Enus, 'n dosent in die Departement Chemie en Polimeerwetenskap, is deel van 'n uitgesoekte groep personeellede van die Universiteit...