Die suksesvolle implementering van die Ex-Cell-werksessie, 'n proefprogram van die Skool vir Rekeningkunde by die Universiteit Stellenbosch (US) in vennootskap...
Die Afdeling vir Sosiale Impak het 'n finansiële toekenning ontvang om as gasheer-satellietkampus die komende Talloires Network Leaders Conference (TNLC2021)...
Die Universiteit Stellenbosch (US) se tweede personeelbyeenkoms van die jaar is Maandag, 2 Augustus 2021 gehou. Dit het weer eens aanlyn plaasgevind weens die...
'n Referaat deur twee akademici van die Universiteit Stellenbosch, prof Pregala (Solosh) Pillay en me Priscalia Khosa, oor die impak van COVID-19 op vroue...
Deur hul afdeling as 'n lewende laboratorium te gebruik, het die Universiteit Stellenbosch se Afdeling Fasiliteitsbestuur sedert 2015 stelsels en prosesse in...
Daar is minder as 500 Indiese Oseaan-boggelrugdolfyne (Sousa plumbea) oor in Suid-Afrikaanse waters. Wetenskap alleen sal hulle nie kan terugbring van die...
'n Boodskap aan US-personeel van prof Stan du Plessis, Voorsitter van die Institusionele Komitee vir Bedryfsvoortsetting, en prof Nico Koopman, Viserektor...
Die Universiteit Stellenbosch (US) sal op Dinsdag 10 Augustus ’n inentingsterrein open vir sy personeellede en lede van die publiek wat op die amptelike Suid...
Binne die konteks van ʼn globale kennis-ekonomie is universiteite se reputasie inderdaad belangrik. Maar die maatstawwe en aanwysers waaraan daardie reputasie...
Houtkundiges aan die Universiteit van Stellenbosch (US) het dit weer gedoen: hulle het gehelp om nog 'n viool te skep uit inheemse Afrika-hout. Dis slegs die...