Leerfasiliteerders speel 'n sleutelrol om kinders met outismespektrumversteuring (OSV) te help om in hoofstroomskole by te bly. Dit is een van die vernaamste...
Dr Selina Palm vervul verskeie funksies, onder meer dié van 'n opvoedkundige, kurrikulumontwerper, jeugleier, fasiliteerder van genderbillikheid, feministiese...
Die RW Wilcocks-gebou van die Universiteit Stellenbosch (US) is herdoop tot die Krotoa-gebou. Dié gebou op die Stellenboschkampus is die tuiste van die...
Beste studente en kollegas Terwyl ek hier skryf, is sowat 11 miljoen van die Suid-Afrikaanse bevolking van ongeveer 60 miljoen mense reeds teen COVID-19...
Studies wat dusver gedoen is, toon dat speserye soos borrie, rissies, kaneel, gemmer en knoffel nie help om liggaamsgewig te verminder nie, maar dat dit wel...
As deel van Vrouemaand, vereer die Afdeling Navorsingsontwikkeling (ANO) graag ons Vroue in Navorsing. Ons navorsingsgemeenskap sluit vrouenavorsers in met...
Augustus is hier, en elke jaar gedenk ons vroue se beproewings in die verset. Hoe ironies dat Vrouemaand juis vroue wil erken, vroue wil gedenk, hul veerkrag...