Beste kollegas en studente Inenting 'n prioriteit Ek wil graag aan julle terugvoer gee oor ʼn geskeduleerde vergadering van die Universiteit Stellenbosch (US) se...
Dr. Katherine de Villiers (39) is vir die derde keer in haar akademiese loopbaan as chemikus deur die Suid-Afrikaanse Chemie-instituut (SACI) vereer vir haar...
Danksy haar navorsingsagtergrond in geslagsbillikheid en vrouesport, asook haar toegewydheid aan die hervorming van die sportarena, het dr Nana Adom-Aboagye...
Motheo Kollege vir tegniese en beroepsgerigte onderwys en opleiding (TBOO) is die eerste TBOO Kollege in Suid-Afrika wat 'n tegnologie-gedrewe kweekhuistonnel...
Leerfasiliteerders speel 'n sleutelrol om kinders met outismespektrumversteuring (OSV) te help om in hoofstroomskole by te bly. Dit is een van die vernaamste...
Dr Selina Palm vervul verskeie funksies, onder meer dié van 'n opvoedkundige, kurrikulumontwerper, jeugleier, fasiliteerder van genderbillikheid, feministiese...
Die RW Wilcocks-gebou van die Universiteit Stellenbosch (US) is herdoop tot die Krotoa-gebou. Dié gebou op die Stellenboschkampus is die tuiste van die...