Skip to main content

Rektorstoekenning perfekte manier om studentelewe af te sluit

​“Ek het nooit gedink ek sal die voorreg hê om 'n Rektorstoekenning te ontvang nie. Dit is die perfekte manier om my studentelewe af te sluit," sê Hannah...

Afdeling Leer- en Onderrigverryking Virtuele Seminaar #4

Onderwerp ʼn Heeltemal nuwe wêreld: Oorbrug die gaping tussen kritiese digitale onderrigmetodiek en die (nuwe) geoutomatiseerde virtuele onderrig- en...

US-alumnus onder top 6 van SAICA Trailblazer-toekennings

Kamir Arjun, 'n HonsBRek-alumnus van die Skool vir Rekeningkunde aan die Universiteit Sellenbosch is een van die top ses van die Suid-Afrikaanse Instituut vir...

US vergroot globale voetspoor ondanks COVID-19

​Die tema, “Aangevulde Internasionalisering" was aan die orde van die dag by die 18de vergadering van die Stellenbosse Internasionale Akademiese Netwerke (SIAN)...

Grand Challenges Africa-toekenning help Mashabela in sy soektog vir TB-behandeling

Dr Gabriel Mashabela, 'n spesialiswetenskaplike van die SAMNR Sentrum vir TB-navorsing, het onlangs 'n Grand Challenges Africa-toekenning ontvang van die...

COVID-19-entstowwe: Opdrag of keuse?

Regs- en etiese aspekte van COVID-19-entstowwe en of dit verpligtend gemaak moet word, is tydens 'n aanlyn paneelbespreking wat op Dinsdag 19 Oktober deur die...

Universiteit Stellenbosch behou plek op ranglys vir ontluikende ekonomieë

Die Universiteit Stellenbosch (US) is steeds een van die voorste universiteite in die ontluikende ekonomieë van die wêreld. Dit is pas deur die jongste Times...

Wetenskap- en geneeskunde-studente loop met louere weg in US se FameLab-uitdun

Tarryn Surajpal, 'n meestersgraadstudent in Toegepaste Wiskunde by die Universiteit Stellenbosch (US), het as wenner uit die stryd getree by die US-uitdun van...

TAU Genootskapsprogram 2022-2023

TAU Genootskapsprogram 2022-2023 Die TAU ( Teaching Advancement at University) Genootskapsprogram is 'n landswye intervensie wat in 2015 begin is. Dit is gerig...

Afdeling se internasionale akkreditasie 'n hupstoot vir nefrologie in Afrika

Die Afdeling Nefrologie het akkreditasie van die Internasionale Vereniging vir Nefrologie (International Society of Nephrology, oftwel, die ISN) ontvang as 'n...
Subscribe to