Skip to main content

US brei konsultasieproses oor historiese Hardekraaltjie-begraafplaas uit

​Die Universiteit Stellenbosch (US) het sy gemeenskapsdeelnameproses oor die terrein op sy Tygerberg-kampus wat voorheen as die Hardekraaltjie-begraafplaas...

Alumni stories op Woordfees TV

Die Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge se Altyd ʼn Matie-reeks kortfilms asook die nuwe videoreeks getiteld Matie Legendes en Pioneers, verskyn eersdaags...

Tuberkulose steeds 'n dringende prioriteit in die tyd van Covid-19

Die Covid-19-pandemie het die bereiking van die Verenigde Nasies (VN) se doelwit vir die uitroei van tuberkulose (TB) met ʼn geraamde vyf jaar teruggesit...

Internasionale Vertaaldag: Vertaling verbind mense uit verskillende taalagtergronde

Donderdag 30 September is Internasionale Vertaaldag. In meningsartikels vir die media beklemtoon kenners aan die Universiteit Stellenbosch hoe vertaling help om...

Instituut wat op waarde van wildbedryf fokus ontvang skenking van Oppenheimer Generations

Oppenheimer Generations Research and Conservation het R10 miljoen oor die volgende vyf jaar bewillig aan die Afrika Wildlewe-ekonomieë Instituut (AWEI) aan die...

Toyota US Woordfees TV-opwipkanaal Vrydag op die lug

Die Toyota US Woordfees TV-opwipkanaal saai vanaf Vrydag, 1 Oktober 2021 uit. Fees TV, soos dit op DStv bekend sal staan, is die eerste kunstefees wat op Suid...

Nuwe publikasie belig Maties-navorsers se bydraes tot COVID-19-stryd

Die jongste uitgawe van die Universiteit Stellenbosch (US) se veelbekroonde publikasie Research at Stellenbosch University is nou beskikbaar. Die publikasie...

Meertaligheid help smee nuwe bande

​* Ter viering van die geleenthede en moontlikhede wat meertaligheid skep, bied die Afdeling Leer- en Onderrigverryking op 30 September 'n Taaldagkonferensie...

'Oorlewingstaalkursusse' kweek individuele meertaligheid

​ *Ter viering van die geleenthede en moontlikhede wat meertaligheid skep, bied die Afdeling Leer- en Onderrigverryking op 30 September 'n Taaldagkonferensie...

Klassifiseer jou hoes: Hou dit met COVID-19 verband of nie?

Hoesbuie kan ʼn simptoom wees van ʼn reeks respiratoriese siektes, nie net van COVID-19 nie. Mense weet egter nie noodwendig hoe om onderskeid te tref tussen ʼn...
Subscribe to