Skip to main content

Intydse aanlyn tolking lei tot inklusiewe en betrokke leer

​ *Ter viering van die geleenthede en moontlikhede wat meertaligheid skep, bied die Afdeling Leer- en Onderrigverryking op 30 September 'n Taaldagkonferensie...

Dave Pepler en Science Café Stellenbosch maak TV-debuut by Woordfees

Die alombekende omgewingskundige, Dave Pepler, en Science Café Stellenbosch sal volgende week hulle debuutverskyning op TV maak as deel van die Toyota US...

US is gasheer vir taalkollokwium vir openbare universiteite

Die Universiteit Stellenbosch (US) is vandeesweek die gasheer vir 'n aanlyn taalkollokwium wat gerig is op hoëronderwysinstellings. Die kollokwium, wat van 28...

Om ’n nuwe taal te leer bring mense uit verskillende kulture byeen

​* Ter viering van die geleenthede en moontlikhede wat meertaligheid skep, bied die Afdeling Leer- en Onderrigverryking op 30 September ’n Taaldagkonferensie...

Erfenis word ook in die hede geskep – Dr Chris Jones

Vrydag (24 September) het Suid-Afrikaners Erfenisdag gevier. In ʼn meningsartikel vir News24, skryf dr Chris Jones (Eenheid vir Morele Leierskap) dat erfenis nie...

​US verwelkom grensverskuiwende entstofinisiatief

Die Universiteit Stellenbosch (US) verwelkom die aankondiging vandag deur pres Cyril Ramaphosa van ʼngrensverskuiwende COVID-19- en kanker-entstofinisiatief in...

Erfenisdag: My Voorvaders deur Lwethu Twana

Wanneer ek die woord erfenis hoor, dink ek aan my voorvaders, en ek dra hierdie gedig aan hulle op: Wanneer ek in my oë kyk, sien ek liefde wanneer ek in my oë...

Stellenbosch-dokter lei deurbraak-navorsing om pre-eklampsie, ʼn dodelike swangerskap-komplikasie, te beveg

​ʼn Potensieel lewensreddende deurbraak in die behandeling van premature pre-eklampsie, ʼn gevaarlike komplikasie van swangerskap, is deur ʼn span Suid-Afrikaanse...

US-akademici binnekort op TV te sien

​As jy vroeg in die 1980's TV gekyk het, onthou jy waarskynlik die oorgeklankte reeks Beste Professor. In dié reeks, wat oorspronklik as The Paper Chase in die...

Opgee was nooit 'n opsie nie, sê voormalige SciMathUS-student

Amory Le Roux-Arries SciMathUS-klas van 2004 Graadprogram: MEng (Siviele Ingenieurswese) Ek is Amory Le Roux-Arries en ek is oorspronklik van die Strand in die...
Subscribe to