Die Universiteit Stellenbosch (US) is onder die top 500 universiteite in die wêreld vir Rekenaarwetenskap. Dit is volgens die 2022 Times Higher Education ( THE...
Namate lande wêreldwyd hulle inentingsprogramme begin implementeer, sien ons hoe die wêreld weer begin oopmaak en terugkeer na 'n mate van wat ons as normaal...
Suid-Afrika het 'n behoorlike beleids- en wetgewende raamwerk nodig om te verseker dat menseregte veral in moeilike tye ekonomiese besluitneming rig. Só meen...
US Internasionaal se Afrika Doktorale Akademie (ADA) bied sedert 2009 vermoëbouprojekte vir huidige en voornemende PhD-kandidate, studieleiers en navorsers aan...
Dinsdag (5 Oktober) was Wêreldonderwyserdag. In ʼn meningsartikel vir Daily Maverick skryf prof Nuraan Davids (Departement Opvoedingsbeleidstudie) dat ons...
Met sy kreatiewe programme in skole en gemeenskappe skep Woorde Open Wêrelde (WOW), 'n inisiatief van die Toyota US Woordfees, reeds sedert 2003 'wow'...
Nagraadse studente en navorsers van die Universiteit Stellenbosch het uitstekend presteer deur met ag van die 14 toekennings weg te stap gedurende die...
Die meeste studente wat 'n semesteruitruil onderneem, verwag om hulle horisonne te verbreed en te leer hoe om hulle weg deur verskillende sosiale omgewings te...
Toe die pandemie uitbreek, het US Internasionaal se werk om die Universiteit se netwerk internasionale vennootskappe uit te brei allermins gestop. Deur die...
Beste kollegas en studente Ek bied graag terugvoer oor die besluite wat op Maandag 4 Oktober 2021 by die mees onlangse vergadering van ons Institusionele...