Afrika-universiteitedag is verlede week (Vrydag 12 November) gevier. In ʼn meningsartikel vir Cape Times skryf prof Sarah Howie van die Afrika-sentrum vir...
Drie van die Universiteit Stellenbosch (US) se voortreflikste akademici is onder die wêreld se mees aangehaalde navorsers volgens die Highly Cited Researchers™...
Dit mag dalk nog 'n hele ruk duur voordat ons elektriese minibus-taxi's op ons paaie sien, maar wanneer die tyd aanbreek, sal ons ons oorvloedige sonenergie...
Beste kollegas In die Institusionele Komitee vir Bedryfsvoortsetting (IKBV) se skrywe van 5 November 2021 is aangedui dat meer gedetailleerde inligting oor die...
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Akademieskap van Onderrig en Leer- (AvOL-)konferensie vir 2021 het plaasgevind teen die agtergrond van voortslepende...
Die Universiteit Stellenbosch (US) se Welgevallen Wynkelder se Die Laan Merlot 2019 het vanjaar goud gewen by die 31ste Veritas-toekenningsgeleentheid. Daarby...
Loop jy steeds met vuil tekkies rond? Dan het jy waarskynlik nog nie van CleanSneakers.co, die breinkind van Charles Mudima, 'n student aan die Universiteit...
Mari-Louis Guy, ons gassjef vir Prof Stan se Groot Kook is 'n professionele kosstilis, resep-ontwikkelaar, neigingspotter, boot-spotter, reisiger en ma van...