Skip to main content

US navorsers en studente presteer by Afrika Fisiologie-konferensie

​​​Nagraadse studente en navorsers van die Universiteit Stellenbosch het uitstekend presteer deur met ag van die 14 toekennings weg te stap gedurende die...

Buitelands studeer gedurende COVID? Hoe Maëlle dit laat werk het

​Die meeste studente wat 'n semesteruitruil onderneem, verwag om hulle horisonne te verbreed en te leer hoe om hulle weg deur verskillende sosiale omgewings te...

Groeiende vennootskappe vir ’n globale reikwydte

​Toe die pandemie uitbreek, het US Internasionaal se werk om die Universiteit se netwerk internasionale vennootskappe uit te brei allermins gestop. Deur die...

Planne om terug te keer kampus toe

Beste kollegas en studente Ek bied graag terugvoer oor die besluite wat op Maandag 4 Oktober 2021 by die mees onlangse vergadering van ons Institusionele...

SA kort meer nierkundiges

​ʼn Nuwe studie aan Universiteit Stellenbosch (US) het bevind dat Suid-Afrika dringend meer nefroloë (nierkundiges) benodig om pasiënte met niersiektes te...

Inisiatief vir Ontluikende Akademici aanlyn en aan die gang

​Inisiatief vir Ontluikende Akademici aanlyn en aan die gang​ Die Inisiatief vir Ontluikende Akademici ​(oftewel “ESI") in US Internasionaal se Africa Centre...

US verseker gehalte van nuwe Afrikagerigte internasionale skoolverlaterskwalifikasie

​Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n opwindende werksooreenkoms met die internasionale afdeling van die Onafhanklike Eksamineringsraad (“IEB-International...

Stellenbosch landskapargitek floreer op internasionale fees

'N Landskapsargitek -intern by die Universiteit Stellenbosch se Botaniese Tuin (SUBG), en haar spanmaats, wys tans hul tuinontwerp tydens 'n internasionale...

Die Botaniese tuin van die Universiteit Stellenbosch begin bouwerk op unieke habitatbewarings-uitstallings

Die Universiteit Stellenbosch Botaniese Tuin, met die ondersteuning van die Tafelbergfonds, het begin met die bou van 'n unieke nuwe uitstalling. Dit sal vier...

Meertaligheid is deel van Suid-Afrikaners se DNS

​Akademici, studente en personeel van die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs maniere ondersoek om 'n meertalige ingesteldheid by leer, onderrig en...
Subscribe to