Skip to main content

Twee Konvokasielede verkies tot US Raad en IF onderskeidelik

​Dr Jan Heunis, Matie-alumnus en President van die Universiteit Stellenbosch Konvokasie, is onlangs deur lede van die US-Konvokasie tot die Universiteitsraad...

Sakeleiers inspireer OPTIMUS-studente

OPTIMUS-studente het by gesprekke met vooraanstaande sakeleiers gebaat gedurende 'n onlangse geleentheid wat deur die Fakulteit Ekonomiese en...

Dr Nadia Sanger: Oor die skep van nuwe woorde, beelde en simbole wat ou feministiese tale bevraagteken

​Dit was haar pa, Bruce, die eienaar van ʼn suksesvolle sierverfwerkonderneming in Soutrivier in die dae van apartheid, wat vir Nadia Sanger geleer het om vrae...

Prof Wim gereed vir Kaapstad-fietstoer ten bate van #Move4Food

Prof Wim de Villiers, Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US) gaan die speke op Sondag 10 Oktober laat sing tydens vanjaar se Kaapstad...

US beste universiteit in SA vir rekenaarwetenskapstudies

​Die Universiteit Stellenbosch (US) is onder die top 500 universiteite in die wêreld vir Rekenaarwetenskap. Dit is volgens die 2022 Times Higher Education ( THE...

PLUK DIE VRUGTE VAN AANGEVULDE INTERNASIONALISERING

​Namate lande wêreldwyd hulle inentingsprogramme begin implementeer, sien ons hoe die wêreld weer begin oopmaak en terugkeer na 'n mate van wat ons as normaal...

Menseregte behoort ekonomiese besluitneming te rig

Suid-Afrika het 'n behoorlike beleids- en wetgewende raamwerk nodig om te verseker dat menseregte veral in moeilike tye ekonomiese besluitneming rig. Só meen...

ADA brei uit met Webinaar-Woensdae

​US Internasionaal se Afrika Doktorale Akademie (ADA) bied sedert 2009 vermoëbouprojekte vir huidige en voornemende PhD-kandidate, studieleiers en navorsers aan...

Wêreldonderwyserdag: Onderwysers behoort leerders hoop te gee

Dinsdag (5 Oktober) was Wêreldonderwyserdag. In ʼn meningsartikel vir Daily Maverick skryf prof Nuraan Davids (Departement Opvoedingsbeleidstudie) dat ons...

WOW bemagtig steeds leerders

​Met sy kreatiewe programme in skole en gemeenskappe skep Woorde Open Wêrelde (WOW), 'n inisiatief van die Toyota US Woordfees, reeds sedert 2003 'wow'...
Subscribe to