Skip to main content

Meer inklusiewe werksplekke moet vir mense met gestremdhede geskep word

Vrydag (3 Desember) was die Internasionale Dag van Persone met Gestremdhede. In ʼn meningsartikel vir News24 skryf dr Armand Bam van die Universiteit van...

SUNLearn Oorrol 2021-2022

​Dit is iets wat elke jaar op SUNLearn gebeur wanneer die nuwe jaar se modules geskep word, die inhoud oorgedra en die personeel gelaai word, alles wat in plek...

Toegang tot geregtigheid: Mense met intellektuele en ontwikkelingsgestremdhede

​Dit is welbekend onder diegene in die intellektuele gestremdheidsdienste en die gestremdheidsregtebeweging dat Suid-Afrika 'n “wet op kwesbare volwassene-sorg"...

Data vanaf Suid-Afrika dui op groter risiko vir herinfeksie deur Omikron

Suid-Afrikaanse wetenskaplikes het vroeë tekens van 'n verhoogde risiko van herinfeksie wat met die Omikron variant van SARS-CoV-2 geassosieer word...

US Raad keur nuwe taalbeleid goed

​Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het vandag (2 Desember 2021) die voorgestelde nuwe Taalbeleid vir die instelling met ʼn oorweldigende...

Hoe om voordeel te trek uit verhoogde belastingvoordele voor die einde van 2021

Namate die jaar tot 'n einde kom, raak die kanse minder om belastingbesparings onder die Verenigde State se Wet op Koronavirusbystand, ‑verligting en ekonomiese...

Van Stellenbosch tot Kansas City

​Matie-alumnus, Kyle Miles, bly al die afgelope 10 jaar in Kansas City, Missouri. Hierdie senior programbestuurder het sy vrou, 'n internasionale uitruilstudent...

In gesprek met Patience Badze

“Innoveerder", “entrepreneur" en “bemarkingspesialis" is van die woorde wat Patience Badze gebruik om haarself te beskryf. Patience is 'n alumna van die...

Die belang van 'n internskap

Dit lyk of alles wat ek as 'n eerstegenerasie‑student aanraak, in goud verander. Toe ek as kind uit 'n enkelouerhuis voor die uitdaging van tersiêre opvoeding...

Suid-Afrika se dualistiese landboustruktuur is onvolhoubaar

Die artikel How to narrow the big divide between black and white farmers in South Africa deur Wandile Sihlobo en Johann Kirsten is op 30 November 2021 deur The...
Subscribe to