'n Artikel deur Johann Kirsten en Helanya Fourie met die titel Municipalities can play a key role in South Africa's economic development. Here's how is in The...
Die rol wat die Suidelike Yssee in die aandrywing van die globale koolstofsiklus speel, is dalk groter as wat vermoed is, siende dat die biologiese koolstofpomp...
Suid-Afrikaanse universiteite is deel van 'n samelewing waar ontsettende hoë vlakke van geweld gepleeg word – 'n enorme deel daarvan teen vroue. Die...
Hoëronderwysinstellings wêreldwyd moet nou meer as ooit vantevore goeie burgerskap en maatskaplike verantwoordelikheid aan die dag lê en burgerlike...
Die Universiteit Stellenbosch werk hard daaraan om stelsels en prosesse op die kampus na meer volhoubare energiebronne te verander en die impak op die omgewing...
In sy deelname aan die historiese reis om menseonregte na menseregte in Afrika te verskuif, was die Universiteit Stellenbosch (US) onlangs gasheer vir die...
Die rol van voedseletikette in die vermindering van nie-oordraagbare siektes (NOS's), wat 71% van sterftes veroorsaak, is wêreldwyd 'n twispunt. Een van die...
Ongeveer 175 000 plantspesies – die helfte van alle blomplante – maak gedeeltelik of algeheel staat op dierebestuiwers ten einde saad te kan produseer en...
Altesaam 82 van die Universiteit Stellenbosch (US) se topstudente is onlangs met Rektorstoekennings vir uitnemendheid op die gebied van die akademie, leierskap...
Die Nobelprys vir Letterkunde in 2021 is aan die Tanzaniese romanskrywer en genoot van die Stellenbosse Instituut vir Gevorderde Navorsing (STIAS), Abdulrazak...