Hierdie artikel is op 14 Desember 2021 op Netwerk24 gepubliseer. Klik hier vir daardie weergawe of lees die volledige teks hieronder. Die hersiene taalbeleid...
Hierdie artikel is op 12 Desember 2021 in Rapport gepubliseer. Klik hier vir daardie weergawe of lees die volledige teks hieronder. Die Universiteit...
Na ’n “intense” en “moeilike” PhD-reis, het die kontemporêre kunstenaar, Nicola Deane, die eerste student by die Universiteit Stellenbosch geword om ’n PhD...
Toe professor Simon Schaaf – een van Suid-Afrika se mees gerespekteerde pioniers wat navorsing oor veelvoudige weerstandige tuberkulose (MDR-TB) aanbetref – sy...
Die Skool vir Rekeningkunde aan die Universiteit Stellenbosch het verskeie prestasietoekennings vir uitnemendheid ontvang tydens die tweede virtuele...
Vir 166 gegradueerdes aan die Universiteit Stellenbosch (US) het die Desember-gradeplegtighede op 'n ekstra hoë noot tot 'n einde gekom. Danksy skenkings ten...
Daar word gesê ’n mens is nooit te oud of te jonk om te leer nie. Dit is inderdaad waar vir twee studente van die Universiteit Stellenbosch (US), me Marietjie...
Wat staan jou te doen in die middel van grendeltyd 2020, jy het twee kinders wat ywerige lesers is, jou boeke het opgeraak en al die biblioteke is gesluit? Wel...