Skip to main content

Reëlings vir 2022

Cofa apha ukuze ufumane isiXhosa * ----------------------------------------- Beste lid van ons Universiteit Stellenbosch-gemeenskap Ek bied graag terugvoer oor...

Student-entrepreneur aangewys as een van Afrika se ‘skerpste jong breine’

'n Vyfdejaar mediese student van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), Keaton Harris, is gekies as een van die Top 100 Brightest Young...

Nuwe boeke vir bevordering van wetenskapsonderrig en die dekolonisering van die wetenskap

​Dosente van die Fakulteit Natuurwetenskappe is betrokke by twee nuwe boeke oor die gebruik van Legitimation Code Theory (LCT) ten einde onderrig en leer in...

Prof Elmi Muller neem FGGW se stuur oor

Prof Elmi Muller, die leisels oorgeneem van prof Jimmy Volmink as Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW)

Groete en goeie wense vir 2022 vanaf die Confucius Instituut aan die Universiteit van Stellenbosch

​Geagte US-kollegas en Studente, Die Confucius Instituut aan die Universiteit van Stellenbosch wil graag ons opregte en gelukkige feesgroete aan jou en jou...

Meer kinders in Afrika suid van die Sahara sterf aan Covid-19 as elders

Veel meer kinders wat met Covid-19 in hospitale in Afrika suid van die Sahara opgeneem is, sterf as kinders in hospitale in die VSA en Europa. Dít volgens ʼn...

President Ramaphosa loof US se wêreldklas-navorsingsentrum wat wêreldwye epidemiese reaksie sal lei

​President Cyril Ramaphosa, tesame met die Minister van Hoër Onderwys, Wetenskap en Tegnologie, Blade Nzimande, en die biotegnologiebelegger van NantAfrica ('n...

Uitwerking van COVID op skoolbywoning in Suid-Afrika

Die artikel, How COVID is affecting school attendance in South Africa: piecing together the puzzle, deur dr Debra Lynne Shepherd en Mompumelelo Moholwane is in...

Nuwe studie bespeur infeksies met Omicron ondanks derde dosis

​ʼn Belangwekkende nuwe studie deur Suid-Afrikaanse en Duitse wetenskaplikes het die eerste bewyse wêreldwyd verskaf dat selfs drie entstofdosisse dalk nie...
Subscribe to