Skip to main content

US laserfisikus vereer vir leierskap en diens aan fotonika in Afrika

​Die Instituut vir Lasernavorsing in die Departement Fisika by die Universiteit Stellenbosch word vandag as een van die vier hoof sentrums vir laserfisika in...

Nóg topmatrieks van 2021 kies Maties

​Die Universiteit Stellenbosch (US) wil die beste talent lok. En te oordeel na die eerstejaarinname van 2022, kry die instelling dít ongetwyfeld goed reg...

Meer as 9 000 boomspesies wag om ontdek te word

'n Nuwe studie het bevind dat die totale aantal bekende boomspesies op aarde 73 274 beloop, met 'n bykomende 9 186 wat nog onbekend aan ons is. Na raming kom 40...

US-studente beïndruk met navorsing oor nie-alkoholiese wyne

US-studente onder leiding van dr Hélène Nieuwoudt en prof Chris Pentz het beïndruk met hul navorsing oor nie-alkoholiese wyne by die Ultimate Beverage Show wat...

Vyfde USAN-kongres bemagtig jong navorsers

Van 19 tot 21 Januarie het 26 jong navorsers in letterkunde, taalkunde en toegepaste taalkunde aan die vyfde USAN-kongres by die Departement Afrikaans en...

Nuwe sebravis-navorsing toon groen rooibostee help dalk om angs te verlig

ʼn Nuwe studie op sebravisse het bevestig dat die verbruik van rooibostee – en spesifiek ongefermenteerde groen rooibostee – moontlik kan help om angs te verlig...

SA se topmatrikulant vir 2021 op pad na US

​Sedert Ulrich le Roux van die Hoër Jongenskool Paarl as die land se Nasionale Senior Sertifikaat-toppresteerder vir 2021 aangewys is, voel alles ietwat...

Deelname aan wiskunde- en wetenskapprojek lewer toekomstige dokter op

​'n Samewerking tussen die Universiteit Stellenbosch (US) en 'n nieregeringsorganisasie wat wiskunde- en wetenskappunte in townshipskole help verbeter, het in...

’n Betekenisvolle en besondere verwelkoming vir US-nuwelinge

Die Universiteit Stellenbosch (US) verwelkom vandeesweek meer as 5 000 nuwelingstudente op sy kampusse met die aanvang van sy amptelike Verwelkomingstydperk...

Prof Jaap Durand: struggle-aktivis en uitgelese akademikus

As 'n universiteitsgemeenskap treur ons saam met die res van Suid-Afrika oor die afsterwe van Matie-alumnus en uitgelese akademikus, teoloog en struggle-aktivis...
Subscribe to