Skip to main content

Mari-Louis Guy: Ons gassjef 'n US-alumnus met flair

​Mari-Louis Guy, ons gassjef vir Prof Stan se Groot Kook is 'n professionele kosstilis, resep-ontwikkelaar, neigingspotter, boot-spotter, reisiger en ma van...

Besighede het rol te speel in verligting van maatskaplike spanning en konflik

Besighede is geneig om wen- en verloorgroepe in verdeelde gemeenskappe te verskans en sodoende wrywing tussen groepe, spanning, konflik en maatskaplike...

Agter die lens: Dan deel sy talent en passie vir fotografie

​As jy deur die Krugerwildtuin of enige ander park ry, sien jy hierdie ouens met hul spogkameras en lang lense langs die watergate uitkamp. Jy dink aan hulle as...

Kimara gee Maties Sport 'n nuwe stem

​Ontmoet Kimara Singh, die nuwe kommunikasiebestuurder by Maties Sport en 'n vrou wat beslis weet waarheen sy met haar lewe en loopbaan op pad is. Die sterk...

Candice vind haar droomwerk by Innovus

Ontmoet Candice Verwey, die nuwe administratiewe beampte by Innovus se afdeling vir intellektuele eiendom. Sy is gebore en getoë in die piepklein dorpie Saron...

Matie Winkel in die bekwame hande van Lara Cronje

​Ons Matie-winkel is sedert April vanjaar in die bekwame hande van Lara Cronje. Sy het by Innovus aangesluit as winkelbestuurder vir die Matie-winkel in die...

Ons wenresepte

Ons wenresep: Liz Dirkse van Schalkwyk se stadig geroosterde skaapskenkels op 'n bed romerige kapokaartappels met vinkel-, appel- en ertjieslaai Lewer 4 Stadig...

Nadeem is HEFMA se nuwe president

​Nadeem Gafieldien, Direkteur Eiendomsdienste by Fasiliteitsbestuur, is verkies tot President van die Hoër Onderwys Fasiliteitsbestuurvereniging (HEFMA) by die...

Hersiende US Assesseringsbeleid

Hersiende US Assesseringsbeleid Tydens 'n vergadering van die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) op Maandag 27 September 2021 is die hersiende US...

Versteekte talente... Prof Stan kan regtig kook!

Een ding wat niemand kan betwis nie is dat prof Stan beslis kan kook. Hy het sy eie unieke styl, werk in 'n baie netjiese kook-omgewing, en volg 'n spesifieke...
Subscribe to