Skip to main content

US-beurs ʼn lanseerblad vir suksesvolle loopbaan in sportfisioterapie

​ʼn Fisioterapie-gegradueerde van 2012 is aangewys as een van die Mail & Guardian se Top 200 Suid-Afrikaners vir 2021 – ʼn eer wat hom die lof laat besing het van...

Innoverende eerstejaar mediese student ontwikkel ‘bot’ om orgaanskenkers te werf

Duisende mense in Suid-Afrika benodig organe om hulle lewens te red, tog is slegs ʼn baie klein persentasie van ons land se bevolking orgaanskenkers...

Samewerking help ontwikkel aspirerende en ontluikende akademici in en vir Afrika

Afrika-universiteitedag is verlede week (Vrydag 12 November) gevier. In ʼn meningsartikel vir Cape Times skryf prof Sarah Howie van die Afrika-sentrum vir...

US-akademici as mees aangehaalde navorsers aangewys

​Drie van die Universiteit Stellenbosch (US) se voortreflikste akademici is onder die wêreld se mees aangehaalde navorsers volgens die Highly Cited Researchers™...

Akademiese omgewing kan beleid in Suid-Afrika beïnvloed, sê SPL-dosent

'n PhD wat deur die Universiteit Stellenbosch se dr Harlan Cloete ontwikkel is, het 'n belangrike rol in die ontwikkeling van die nuwe munisipale...

SA se oorvloedige sonskyn hou groot potensiaal in vir elektriese minibus-taxi’s

Dit mag dalk nog 'n hele ruk duur voordat ons elektriese minibus-taxi's op ons paaie sien, maar wanneer die tyd aanbreek, sal ons ons oorvloedige sonenergie...

Reëlings vir terugkeer na die werkplek

​Beste kollegas In die Institusionele Komitee vir Bedryfsvoortsetting (IKBV) se skrywe van 5 November 2021 is aangedui dat meer gedetailleerde inligting oor die...

Virtuele AvOL-konferensie 2021

​Die Universiteit Stellenbosch (US) se Akademieskap van Onderrig en Leer- (AvOL-)konferensie vir 2021 het plaasgevind teen die agtergrond van voortslepende...

Goue Veritas-medalje vir wyn uit universiteitskelder

Die Universiteit Stellenbosch (US) se Welgevallen Wynkelder se Die Laan Merlot 2019 het vanjaar goud gewen by die 31ste Veritas-toekenningsgeleentheid. Daarby...

Geen vuil tekkies vir CleanSneakers.co se stigter, Charles Mudima

Loop jy steeds met vuil tekkies rond? Dan het jy waarskynlik nog nie van CleanSneakers.co, die breinkind van Charles Mudima, 'n student aan die Universiteit...
Subscribe to