Skip to main content

Periperi U/UNDP-kursus help bou ramprisikovermoë in Sahel

​Periperi U, 'n vennootskap van Afrika-universiteite wat plaaslike ramprisikobestuursvermoë bou, het onlangs 'n vier weke lange aanlyn kursus oor klimaats- en...

Hommeltuie by olifante: so gebruik mens dit reg

​Navorsers van die Universiteit Stellenbosch is praktiese riglyne en voorgestelde etiese protokolle geskryf oor hoe om olifante so min as moontlik te steur...

Nadoktorale genoot krap kop oor indringerkewer se genetika

'n Kleine pestilensie genaamd die stompkopkewer het iewers oor die afgelope dekade ongevraagd in KwaZulu-Natal aangeland, vermoedelik as deel van skeepsvrag wat...

Dr Daniels maak geskiedenis in SA wingerdboukringe

Wanneer Andries Daniels in mid-Desember sy doktorsgraad in die Fakulteit AgriWetenskappe van die Universiteit Stellenbosch (US) ontvang, sal hy die eerste swart...

Van parshulp tot PhD oor verpienking by Sauvignon blanc

Van laboratoriumassistent en parshulp tot PhD – dis die pad wat die 52-jarige dr Anton Nel van Wellington oor die afgelope 32 jaar in die wynbedryf gestap het...

Dowe student se prestasie 'n eerste vir US

​Wanneer Ilzé Aäron, 'n Dowe student van die Paarl, vandeesweek haar BEd-graad (Grondslagfase) by die Desember 2021-gradeplegtigheid ontvang, sal sy die eerste...

'Fontein van kennis is nimmereindigend' vir 83-jarige ontvanger van doktorsgraad

​Toe die 83-jarige Antoinette Swart vandeesweek haar doktorsgraad in Antieke Kulture ontvang het, was dit haar sesde graad wat sy aan die Universiteit...

Herskikking van algoritme van haar lewe lei tot MA-graad vir kunstenaar

​Vir Rosemary Lapping-Sellars, wat pas haar meestersgraad in die beeldende kunste ontvang het, is die voltooiing van haar graad die hoogtepunt van haar...

Dr Ronita Mahilall wil aandag vestig op palliatiewe en spirituele sorgdienste

Toe dr Ronita Mahilall, hoof-uitvoerende beampte van St Luke's-gekombineerde hospies in Kaapstad, haar geliefde man en seun 14 jaar gelede verloor het, het sy...

Oasis skenk R1m om minderbevoorregte Maties te ondersteun

Die globale fondsbestuursmaatskappy Oasis Group Holdings het Donderdag (9 Desember 2021) R1 miljoen aan die Universiteit Stellenbosch (US) geskenk tydens 'n...
Subscribe to