Skip to main content

Befondsing vir studie van Afrikaanse toonhout

​Prof Martina Meincken het navorsingsbefondsing van die NNS ontvang deur die mededingende program vir gegradeerde navorsers om die akoestiese eienskappe van...

EucXylo bied navorsingsdag aan vir Hans Merensky Stigting en bedryfsvennote

Die EucXylo-navorsingsgroep, gelei deur die navorsingsleier van die Hans Merensky-leerstoel in Gevorderde Modellering van Houtvorming, Prof Dave Drew, was...

Dr Ncebakazi Galada sluit aan by die Innovus Tegnologie-oordragspan

​Die nuut-aangestelde Tegnologie-oordragbestuurder by Innovus, dr Ncebakazi Galada, bring meer as 'n dekade se ondervinding in navorsing en innovasiebestuur...

Groter samewerking tussen reguleerders kan misbruik van internetoorheersing bekamp

Tegnologiereuse soos Google, Facebook en Amazon het in Amerika én Europa in die spervuur beland omdat hulle hul oorheersing van die mark misbruik en anti...

Data van Suid-Afrika bevestig groter risiko van herinfeksie met Omikron

​Twee metodes wat deur Suid-Afrikaanse wetenskaplikes ontwikkel is om tekens van immuunontduiking deur variante van kommer (soos Omikron) op bevolkingsvlak op...

SLT: Opleiding en Kortkursus aanbiedinge vir 2022

Die Sentrum vir Leertegnologieë is toegewyd o​m professionele leergeleenthede vir personeel in hul pogings om leertegnologie sinvol in hul kursusse te...

Verwelkomende kultuur en transformasie is nuwe FGGW-dekaan se prioriteite

Prof Elmi Muller, nuwe Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) aan die Universiteit Stellenbosch (US), is vasbeslote dat álle FGGW...

Ekolandgoedere ‘dra nie by tot billike volhoubaarheid nie’

Bevorder ekolandgoedere of “groen" omheinde gemeenskappe in Suid-Afrika ekonomiese en maatskaplike volhoubaarheid, of is die fokus net op...

Prof Dave Drew woon werkswinkel by wat bydrae tot nuwe grandis-projek

​​​​Prof Dave Drew het op 28 Februarie 2022 'n werkswinkel bygewoon wat deur Prof Zander Myburg van die Universiteit van Pretoria, in kwaMbonambi aangebied is...

ResEd 2022 impakryk en ’n reusesukses

Die Sentrum vir Studentegemeenskappe (SSG) en die Transformasiekantoor van die Universiteit Stellenbosch (US) begin elke akademiese jaar met 'n aantal ResEd...
Subscribe to