Skip to main content

Baanbrekende navorsingsprojek in digitale formaat gelewer

​Na ’n “intense” en “moeilike” PhD-reis, het die kontemporêre kunstenaar, Nicola Deane, die eerste student by die Universiteit Stellenbosch geword om ’n PhD...

Prof Simon Schaaf: ʼn loopbaan van uitnemendheid, diens en ‘genade’

Toe professor Simon Schaaf – een van Suid-Afrika se mees gerespekteerde pioniers wat navorsing oor veelvoudige weerstandige tuberkulose (MDR-TB) aanbetref – sy...

US ontvang CIMA-toekennings

Die Skool vir Rekeningkunde aan die Universiteit Stellenbosch het verskeie prestasietoekennings vir uitnemendheid ontvang tydens die tweede virtuele...

Universiteit Stellenbosch samel R8.1 miljoen in om studenteskuld te vereffen

Vir 166 gegradueerdes aan die Universiteit Stellenbosch (US) het die Desember-gradeplegtighede op 'n ekstra hoë noot tot 'n einde gekom. Danksy skenkings ten...

Gradedagviering vir ouma en kleindogter

​Daar word gesê ’n mens is nooit te oud of te jonk om te leer nie. Dit is inderdaad waar vir twee studente van die Universiteit Stellenbosch (US), me Marietjie...

Globale ‘dialooggeleentheid’ gaan wêreldleiers byeenbring om anti-korrupsie- en integriteitspogings in Afrika te koördineer

Die vestiging van ʼn streeksentum van uitnemendheid in integriteit, menseregte en die reg op konflik gaan die stukrag wees vir ʼn voorgenome globale...

Gegradueerde ontluik as kinderboekskrywer gedurende grendeltyd

​Wat staan jou te doen in die middel van grendeltyd 2020, jy het twee kinders wat ywerige lesers is, jou boeke het opgeraak en al die biblioteke is gesluit? Wel...

Broer en suster wil wêreld verander

​Die sibbes Neo Tsiu (24) en haar broer, Modise (22), wat albei tydens die Universiteit Stellenbosch (US) se onlangse hibriede gradueringsweek gegradueer het...

Gesogte medalje vir US-alumnus en sakeleier

Die Universiteit Stellenbosch (US) se gesogte Pro Bene Merito-medalje is vandeesweek aan Mnr Desmond Smith oorhandig vir sy bydrae tot die Universiteit. Hy het...

Dr Daniels maak geskiedenis in SA wingerdboukringe

Toe Andries Daniels in die middel van Desember sy doktorsgraad van die Fakulteit AgriWetenskappe by die Universiteit Stellenbosch (US) ontvang het, het hy die...
Subscribe to