Mense se persepsies van, houdings oor, en ondersteuning vir klimaatbeleid word beïnvloed deur die wyse waarop die media oor klimaatsverandering berig. Media...
Ná jare van volharding, toewyding en harde werk, het die akademiese loopbaan van dr Simthembile Xeketwana, 'n dosent in die Fakulteit Opvoedkunde aan die...
Een van vanjaar se talle unieke gradeplegtighede van die Universiteit Stellenbosch (US) gaan dié van Nikki Boyd wees – die eerste student wat met ʼn MPhil-graad...
Die meeste Wes-Kaapse graanprodusente wat ook canola aanplant, kan gerus minder stikstofbemesting tot hul canolalande toedien as wat hulle tans doen – en...
Dr Jeanne Lubbe, wat verbonde is aan die Afdeling Chirurgie van die Universiteit Stellenbosch (US), het pas 'n gesamentlike doktorsgraad van die US en die...
Geweld teen vroue het wêreldwyd beduidend toegeneem, maar in Suid-Afrika het dit pandemiese omvattings aangeneem. Hoewel daar ʼn daadwerklike poging in ons...
Dr Therese Fish is een van vanjaar se ontvangers van die prestigeryke Kanselierstoekenning ter erkenning van haar bydrae oor bykans twee dekades tot die...
Prof Jimmy Volmink, uittredende Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch, het die Fakulteit se...
'n Gegradueerde van die Universiteit Stellenbosch (US), Samantha Bayley, het vandeesweek saam met vriende en familie feesgevier nadat sy haar MSc-graad in...
Die jaar 2021 is byna iets van die verlede. Dit is tyd om af te sluit, te besin, en gereed te maak vir tyd saam met familie en vriende oor die feesseisoen...