Skip to main content

Dr Katlego Letlonkane: Kampvegter vir Inklusiewe Internasionalisering Oor Grense Heen

Vir Dr Katlego Letlonkane is insluiting nie ’n abstrakte ideaal nie — dit gaan oor kontak hou. “Wanneer ons met ander verbind, skep ons die grondslag vir...

Prof Bronwynè Coetzee skep ruimte vir deurdagte konneksie

Hierdie Vrouemaand vier ons akademiese personeellede aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat denke vorm en uitnemendheid deur hulle onderrig inspireer...

Kerf ’n plek vir besigheid uit: Meet Stellenbosch 2025

​Stellenbosch mag wel vir akademiese uitnemendheid en wynlandgoedere bekend wees, maar 'n nuwe narratief is besig om agter die poskaartprentjie uit te skuif –...

Sosiale Entrepreneurskapskenner besoek die Departement Ondernemingsbestuur

Die Departement Ondernemingsbestuur is bevoorreg om hierdie week prof. Niels Bosma van die Utrechtse Skool vir Ekonomie (USE) aan die Universiteit Utrecht in...

Kaapstad-marathon: Help Maties om die wenstreep oor te steek

Personeel, studente en alumni van die Universiteit Stellenbosch (US) sluit op Sondag 19 Oktober 2025 by meer as 20 000 langasems aan vir die Sanlam Kaapstad...

Munira Hoosain onderrig doelgerig en met haar hart

​Hierdie Vrouemaand vier ons akademiese personeellede aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat denke vorm en uitnemendheid deur hulle onderrig inspireer...

Toevallige professor beywer hom vir slimmer hulpbrongebruik vir toekomstige geslagte

​Prof Neill Goosen van die Departement Chemiese Ingenieurswese in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch het Dinsdag 19 Augustus 2025 sy...

Prof Tobi Louw ondersoek masjienleer se rol in chemiese, minerale prosessering

Prof Tobi Louw van die Departement Chemiese Ingenieurswese in die Fakulteit Ingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch het Dinsdag 19 Augustus 2025 sy...

Sjanghai-ranglys plaas US onder wêreld se voorste universiteite

Wat wêreldwye universiteitsranglyste betref, blyk 2025 'n goeie jaar vir die Universiteit Stellenbosch (US) te wees. Die US was vroeër vanjaar onder die beste...

Prof Debra Shepherd ontsluit ekonomie met ʼn menslike aanslag

Hierdie Vrouemaand vier ons akademiese personeellede aan die Universiteit Stellenbosch (US) wat denke vorm en uitnemendheid deur hulle onderrig inspireer...
Subscribe to