As 'n universiteitsgemeenskap treur ons saam met die res van Suid-Afrika oor die afsterwe van Matie-alumnus en uitgelese akademikus, teoloog en struggle-aktivis...
Cofa apha ukuze ufumane isiXhosa * ----------------------------------------- Beste lid van ons Universiteit Stellenbosch-gemeenskap Ek bied graag terugvoer oor...
'n Vyfdejaar mediese student van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), Keaton Harris, is gekies as een van die Top 100 Brightest Young...
Dosente van die Fakulteit Natuurwetenskappe is betrokke by twee nuwe boeke oor die gebruik van Legitimation Code Theory (LCT) ten einde onderrig en leer in...
Geagte US-kollegas en Studente, Die Confucius Instituut aan die Universiteit van Stellenbosch wil graag ons opregte en gelukkige feesgroete aan jou en jou...
Veel meer kinders wat met Covid-19 in hospitale in Afrika suid van die Sahara opgeneem is, sterf as kinders in hospitale in die VSA en Europa. Dít volgens ʼn...
President Cyril Ramaphosa, tesame met die Minister van Hoër Onderwys, Wetenskap en Tegnologie, Blade Nzimande, en die biotegnologiebelegger van NantAfrica ('n...
Die artikel, How COVID is affecting school attendance in South Africa: piecing together the puzzle, deur dr Debra Lynne Shepherd en Mompumelelo Moholwane is in...