Skip to main content

FGGW-dosente gekies vir AFREhealth Leierskapontwikkelingsprogram

Drie dosente verbonde aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW), dr Talitha Crowley, Amanda Msindwana, en Mia Duvenage, is gekies om die...

Voormalige WVK-kommissaris vra vir dringende restitusie

​Yasmin Sooka, 'n Suid-Afrikaanse menseregteprokureur wat as 'n kommissaris in die land se Waarheids-en-Versoeningskommissie (WVK) gedien het, het Vrydag, 18...

Koolstofbelasting styg; besighede kry meer tyd om vrystellings te verminder

Die artikel, South Africa's carbon tax rate goes up but emitters get more time to clean up, deur dr Lee-Ann Steenkamp is op 25 Februarie 2022 in The...

Suid-Afrikaners met seldsame siektes bly steeds agter

Februarie is Seldsame Siekte-maand met Seldsame Siektedag wat op 28 Februarie gevier word. In ʼn meningsartikel vir Health24 skryf prof Shahida Moosa (Afdeling...

Bevorder Betrokkenheid by die US Assesseringsbeleid

Die US Assesseringsbeleid is in 2021 goedgekeur en die Afdeling vir Leer- en Onderrigverryking (ALOV) het besef dat daaroor besin moet word om die...

Trae sojaboonproduksie kan ‘n hupstoot kry

​Die Suid-Afrikaanse sojaboonbedryf het broodnodige impetus nodig – maar om opbrengste wesenlik te verbeter sal boere 'n paar kopskuiwe moet maak oor hoe hulle...

Prof Sandra Swart skep (haar eie) geskiedenis

As 'n omgewingsgeskiedkundige wat die verhouding tussen mense en diere ondersoek, het prof Sandra Swart van die Universiteit Stellenbosch al verskeie kere self...

TB-navorser ontvang toekenning van die Wellcome Trust

Dr Wynand Goosen, van die Diere-TB-navorsingsgroep in die Afdeling Molekulêre Biologie en Mensgenetika aan die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe...

Internasionale Moedertaaldag: Inheemse tale moet bevorder word

Internasionale Moedertaaldag is op Maandag 21 Februarie gevier. In ʼn meningsartikel vir Cape Times, skryf dr Simthembile Xeketwana (Departement Kurrikulumstudie...
Subscribe to