Skip to main content

Cape Epic Riders begin “aflos” af vir #Move4Food en #BridgeTheGap om fondse in te samel vir studentebehoeftes van die Universiteit Stellenbosch.

​Op 27 Maart 2022 het die Universiteit Stellenbosch-personeellede Robert van Staden en Francois Swart die uitmergelende Absa Cape Epic oor 657 km en 16 900 m se...

Prof Tulio de Oliveira fokus van artikel in gesaghebbende Nature

Vroeg in April 2022 het die roetine-monitering wat deur die Netwerk vir Genomiese Waarneming in Suid-Afrika (NGS-SA) gedoen word, tot die ontdekking van twee...

Ses nuwe alumni-takke by Matie-netwerk gevoeg

Die Universiteit Stellenbosch se Afdeling Ontwikkeling en Alumnibetrekkinge bring Maties byeen waarookal hulle hulself in die wêreld bevind. In Februarie...

Kommunikasie uit die Raad (vergadering van 11 April 2022)

Cofa apha ukuze ufumane isiXhosa Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het op Maandag 11 April 2022 sy eerste van vier geskeduleerde vergaderings vir...

ʼn Dekade van uitnemende navorsing, innovasie en nagraadse studie

Die Raad van die Universiteit Stellenbosch (US) het op 11 April 2022 ʼn oorsig van vordering in Navorsing, Innovasie en Nagraadse Studie aan die instelling die...

Suellen Shay Simposium: Kritiese Gesprekke oor Kennis, Kurrikulum en Epistemiese Geregtigheid

Suellen Shay Simposium: Kritiese Gesprekke oor Kennis, Kurrikulum en Epistemiese Geregtigheid Ter nagedagtenis aan Suellen Shay se lewe en as getuienis van die...

Drie PhD-graduandi van die Departement Bos- en Houtwetenskap

By die April-gradeplegtigheid van die Fakulteit AgriWetenskappe, gehou op 4 April 2022, het die Departement Bos- en Houtwetenskap drie nuwe PhD gegradueerdes...

Kerwin Noemdo: Trotse Paralimpiese atleet met twee grade

Die bekende Matie-atleet Kerwin Noemdo se drome om ʼn Paralimpiese atleet met twee grade te word is verwesenlik toe hy vandeesweek gedurende die Universiteit...

Gratis, geakkrediteerde aanlyn leer vir Hoërskoolleerders

​Agterstande in skoolopleiding as gevolg van twee jaar se pandemie-onderbreekte onderrig maak dit duidelik waarom skoolgaande jongmense nie tyd moet mors in die...

THINK-bank ''n tydige toevoeging' tot veranderende US-landskap

Die Universiteit Stellenbosch (US) het onlangs 'n ikoniese 10-ton funksionele kunsstuk – die THINK-bank – bekend gestel wat deur GT Ferreira, 'n Merchant Bank...
Subscribe to