Skip to main content

FGGW bied eerste F2F-opedag in twee jaar aan

​Meer as 2 000 voornemende gesondheidsorgstudente en hul ouers het die afgelope naweek die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die...

Ons moet leerders help om die magiese krag van boeklees te ontdek

Wêreldboeke- en Kopieregdag is op Saterdag 23 April gevier. In ʼn meningsartikel vir Cape Times skryf dr Zelda Barends van die Departement Kurrikulumstudie dat...

HMS EN MT BESOEK: 11 APRIL 2022

​​Op Maandag die 11de April was die EucXylo​-span verheug gasheer the speel vir drie spesiale gaste. Dit was Dr. Khotso Mokhele en Mnr. Chris Pienaar...

US se drie jaar oue dataskool reeds 'n wêreldleier

​Met die bekendstelling van sy Skool vir Datawetenskap en Rekenaardenke​ in Julie 2019 het die Universiteit Stellenbosch (US) die hoop uitgespreek dat die nuwe...

Sagtewareprogrammeerder vir ’n finansiële tegnologiemaatskappy

​“Wees kreatief, veerkragtig en onthou, daar is plek vir almal!" - Annika Nel, HonsBSc in Rekenaarwetenskap (2020) Annika Nel wat reeds ondervinding opgedoen...

Jy kan jou mikrobiologie-laboratoriumvaardighede in die wynbedryf toepas

​“My raad? Wees oopkop. Jy weet nooit waar jy jou dalk kan bevind nie". – Christina Relihan, BSc Molekulêre Biologie en Biotegnologie (2017) Christina Relihan...

“Ek hou van die veelsydigheid van my werk,” sê geologie-alumnus

​“Ontwikkel strategieë om die beste oplossing vir 'n probleem te vind – daar is geen een-grootte-pas- almal oplossings nie." Nonvo Kasolo, BScHons in Geologie...

US het goeie rede om optimisties te wees, hoor Konvokasie

“Ons word meer inklusief en handhaaf 'n hoë standaard van studentesukses, ons doen ook ons bes om die sogenaamde 'verlore middelgroep' te help en neem die...

SciMathUS vervul kernrol in Timothy se sukses

Timothy Juries is goed op dreef om homself in die dierewetenskapsektor te vestig nadat die Universiteit Stellenbosch se SciMathUS-program hom 'n tweede kans op...

Prof Sibusiso Moyo die US se nuwe Viserektor: Navorsing, Innovasie en Nagraadse Studie

​Prof Sibusiso Moyo is as die Universiteit Stellenbosch (US) se nuwe Viserektor: Navorsing, Innovasie en Nagraadse Studie aangewys. Die US Raad het hierdie...
Subscribe to