Skip to main content

Triomf vir dr Khosa ná 'PhD-hindernisbaan'

Toe sy haar PhD in Maatskaplike Werk van die Universiteit Stellenbosch (US) gister (6 April) ontvang, het Priscalia Khosa nie net haar akademiese prestasie...

Passie vir maatskaplike geregtigheid inspireer regsgraduatus

​Graduatus Thembalethu (Themba) Seyisi het besef sy regsgraad sal hom nie net in staat stel om misdadigers uit die samelewing te verwyder nie, maar sou hom...

Meestersnavorsing fokus op alternatiewe gewas

'n MSc-gegradueerde van die Universiteit Stellenbosch, Carla de Beer, is op 'n missie om mense meer bewus te maak van duif-ertjies, een van die wêreld se vele...

Middagete byeenkoms vir oud-lektore

​Die Department van Bos-en Houtkunde het op 15 Maart 2022 'n middagete vir oud-lektore van die departement aangebied. Behalwe vir die plaaslike emeriti, het 'n...

Rekord aantal PhD-graduandi in chemie en polimeerwetenskap

​PhD-graduandi in Chemie en Polimeerwetenskap het hierdie week tydens die Fakulteit Natuurwetenskappe se April-gradeplegtigheid die kollig gesteel. Die...

Kunsgraduata se illustrasies pak ongeregtighede van die verlede

Karla Koopstad het ʼn onderwerp wat vir haar gesin (en vir talle ander) ʼn baie teer saak is, as die inspirasie vir haar MA in Kunsopvoeding-projek gebruik – ʼn...

US vereer Novartis-voorsitter; wêreldleier in olie- en gassektor

Die Universiteit Stellenbosch (US) het eredoktorsgrade aan die voorsitter van die Novartis-stigting in die Verenigde State, dr Patrice Matchaba, en Andries...

PhD-gegradueerde laat haar nie deur breingewasse onderkry nie

Elke nou en dan ontmoet 'n mens iemand wie se lewensverhaal werklik inspirerend is. Een so 'n persoon is dr Amy Martin van Durbanville. Haar wêreld is in haar...

US polimeerwetenskaplikes ontwikkel nuwe metode om lignien af te breek

​Polimeerwetenskaplikes by die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n nuwe metode ontwikkel om lignien – 'n neweproduk in die papiervervaardigingsproses – af te...

PhD karteer genoom van kritiek bedreigde Afrika-wildehond

​Wanneer Christina Meiring haar PhD in Molekulêre Biologie vandag (5 April) van die Universiteit Stellenbosch (US) ontvang, merk dit die voltooiing van die...
Subscribe to