Skip to main content

Prof Martina Meincken en mede-outeurs genomineer vir Uitstaande Artikel Toekenning

​Die onlangse publikasie wat die bruikbaarheid karakteriseer om inheemse Suider-Afrikaanse hout as toonhout te gebruik deur Martina Meincken, Gerhard Roux en...

​’n Uitmuntende graad-oes vir SciMathUS

Negentien van die gegradueerdes wat die verhoog vandeesweek by die Universiteit Stellenbosch (US) se April-gradeplegtighede sal oorsteek, word nie net trotse US...

Herfs-gradeweek weer in persoon by Coetzenburg gehou

Die Universiteit Stellenbosch (US) ken vandeesweek 3 132 kwalifikasies in 'n reeks kontakgradeplegtighede toe by die Coetzenburgsentrum. Weens die Covid-19...

US se top GR-kandidate gesels oor hul sukses

​​Die Afrikaanse weergawe van hierdie artikel sal binnekort hier gepubliseer word. ​Foto: Lauren Tsafandakis​

Universiteit Stellenbosch se kohort van navorsers met A-gradering groei

Die Nasionale Navorsingstigting (NNS) is tans besig om die uitslae van die laaste rondte NNS-graderings bekend te maak. Hoewel nog nie al die uitslae al...

Olifante se reuksin verbaas

Afrika olifante deel 'n sogenaamde “trop-reuk" wat dit vir hulle maklik maak om lede van hul eie trop te herken. Dié het meer te doen met die bakterie wat hulle...

The Union-lidmaatskap ʼn viering van die Aartsbiskop se lewe vir Hesseling

Professor Anneke Hesseling het gesê sy voel “bevoorreg en nederig" vanweë die erelidmaatskap wat sy van die Internasionale Unie Teen Tuberkulose en Longsiekte...

Aspirant-GR's van US presteer ondanks Covid-beproewings

​Ondanks die uitdagings van die Covid-19-pandemie het 'n kohort kandidate van die Universiteit Stellenbosch (US) uitstekend presteer in die aanvanklike...

FGGW-alumni inspireer en motiveer jong navorsers

By die tweede aanbieding van die "Roads to Research"-reeks het drie alumni van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) hul onderskeie...

Klimaatslim tuinboupraktyke kan Afrika se voedselsekuriteituitdagings die hoof bied

​Die klimaatslim opsie om vars produkte in kweekhuise te verbou, behoort op groter skaal plaas te vind ten einde die voedselsekuriteituitdagings wat Suid-Afrika...
Subscribe to