Die Departement Afrikaans en Nederlands het op 31 Mei afskeid geneem van mev Liana Roos wat ná 16 jaar na die Buro van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal...
Klik op die skakels hieronder vir die jongste nuus oor die Mei/Junie-eksamentyderk.Eksamenkonsessie en ex gratia-uitbetaling: Engels/ isiXhosa / Afrikaans 26...
Personeellede en studente van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) aan die Universiteit Stellenbosch (US) het hulle sokkies behoorlik...
Die Universiteit Stellenbosch (US) het 'n reuse-akademiese slag geslaan met die aanstelling van die internasionaal-bekende kwantumwetenskaplike, prof Francesco...
Die wenners van die Suid-Afrikaanse Instituut van Geoktrooieerde Rekenmeesters (SAICA) se voorsitterstoekennings vir mense wat 'n verskil maak, is op 26 Mei...
Die Sentrum vir Leertegnologieë is toegewyd om professionele leergeleenthede vir personeel in hul pogings om leertegnologie sinvol in hul kursusse te...
Bantubonke Louw is 'n groot kampvegter vir onderwystransformasie en is gedurig op soek na maniere om die onderwysstelsel te help verbeter. Sy rolle as...
Die verbetering van die volhoubaarheid van aktiwiteite in die konstruksiebedryf is die sleutel om die nadelige impak van dié bedryf op die omgewing te temper...
Vyf gesiene navorsers van die Universiteit Stellenbosch sal die instelling as finaliste by die Nasionale Wetenskap- en Tegnologieforum (NWTF)/South32 se...
Jazz-liefhebbers kan uitsien na ʼn gesellige wintersaand met vuurwarm vermaak wat ook fondse vir ʼn goeie saak werf – om studente te help om hulle studieskuld te...