Wêreldomgewingsdag is op Sondag 5 Junie gevier. In ʼn meningsartikel vir Daily Maverick, skryf Prof Oliver Ruppel van die Departement Handelsreg dat dit in ons...
As deel van die voorgesette medewerking tussen dr Christell van der Vyver van die Universiteit Stellenbosch en professor Sanjib Kumar Panda, het prof Panda...
Die Rektor en Visekanselier van die Universiteit Stellenbosch (US), prof Wim de Villiers, het aangekondig dat oudregter Sisi Khampepe as kommissaris aangestel...
Meestersgraadstudente in Ondernemingsbestuur, Anja Hutton en Laura Putter, het onlangs die eerste ontvangers van die prof Johan Matthee Nagraadse Studiebeurse...
Prof Annie Bekker van die Departement Meganiese en Megatroniese Ingenieurswese by die Universiteit Stellenbosch het onlangs haar professorale intreerede...
Die Van der Walt-medalje vir 2021 se beste derdejaarstudent in Rekenaarwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch, is op 27 Mei 2022 aan Brendan Watling...
Dr Nthabiseng Moleko, senior dosent in Ekonomie en Statistiek aan die Stellenbosch Bestuurskool, is aangestel as 'n lid van die nuwe adviesraad oor breë-basis...
Die voormalige Dekaan van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe (FGGW) van die Universiteit Stellenbosch, prof Jimmy Volmink, het gedurende sy...
Die jaarlikse Nasionale Kinderbeskermingsweek word vanaf 29 Mei tot 5 Junie gevier. In meningsartikels vir die media skryf kenners aan die Universiteit...
Dr Elbie Adendorff, senior lektor in die Departement Afrikaans en Nederlands, het as volwaardige lid by die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se...