Skip to main content

Klimaatsoplossings: ʼn Balans tussen sosio-ekonomiese ontwikkeling en volhoubare gebruik van omgewingshulpbronne

Oplossings om die nadelige gevolge van klimaatsverandering teen te werk moet 'n balans vind tussen die behoefte aan sosio-ekonomiese ontwikkeling en die...

Suksesvolle handelsmerke lok talentvolle werkers

Maatskappye en organisasies met suksesvolle handelsmerke het 'n groter waarskynlikheid om talentvolle werknemers te lok en te behou. Dít is volgens 'n studie...

'n Dag in die lewe van: Dannica Pedro

Dannica Pedro is deel van 'n innoverende span wat toegewyd werk om 'n omgewingsvolhoubare Universiteit Stellenbosch (US) te verseker. Sy is die...

Navorser ondersoek produsente se planne om binne 'n dekade uit die boerdery te tree

Wie is die produsente wat na alle waarskynlikheid binne die volgende dekade uit die boerdery sal tree? Watter faktore het die grootste invloed op hul besluite...

Programvernuwing as wegwyser: Die profiel van die afgestudeerde, soos inverbeel vir menige toekomste

​Programvernuwing is in Augustus 2021 deur die Rektoraat as een van sewe wegwysers (game changers) vir die Universiteit uitgelig. In lyn hiermee, het die...

Jaarlikse Akademieskap van Onderrig en Leer (AvOL) Konferensie

​Die Universiteit van Stellenbosch se Afdeling vir Leer- en Onderrigverryking kondig graag die 15de aanbieding van die jaarlikse Akademieskap van Onderrig en...

Ontleding van wêreldranglyste vir universiteite is komplekse en ingewikkelde proses – Prof Hester Klopper

Oor die afgelope sowat twee dekades het wêreldranglyste vir universiteite die akademiese bedingingsmiddel van ons tyd geword. Terwyl die publiek dikwels hierdie...

SAMNR-toekenning bied dr Ohajunwa toegang tot kennis en veerkragtigheid van inheemse gemeenskappe

​Toe sy gedurende die Covid-19-pandemie die gebeure wêreldwyd rakende inperkings en ander beperkings gevolg het, kon dr Chioma Ohajunwa, ʼn na-doktorale genoot...

US-onderiggenoot 2022: Dr Marnel Mouton

Dr Marnel Mouton, Departement Plant- en Dierkunde (Fakulteit Natuurwetenskappe), het 'n US-onderriggenootskap vir die tydperk 2022–2024 ontvang. Die...

Ons aangevulde internasionaliseringslandskap

​Suid-Afrika se ramptoestand is ná meer as 700 dae opgehef. Die kampus is vol lewe, hoewel die maskerprotokol binne geboue ons daaraan herinner dat die gevaar...
Subscribe to