JEUGMAAND Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hulle gemeenskappe en verder bevorder. Hulle help deur...
Dr. Sanjeev Rambharose is 'n senior lektor in die Departement Fisiologiese Wetenskappe aan die Universiteit Stellenbosch (US) en een van die gekose deelnemers...
In die benarde toestand van wêreldwye omgewingsverandering kry die studie van ekotone al hoe meer vastrapplek in die wetenskaplike gemeenskap. Ekotone is...
JEUGMAAND Gedurende hierdie Jeugmaand vier ons studente wat positiewe verandering op die kampus, in hulle gemeenskappe en verder bevorder. Deur hulle leierskap...
Ouers moet ondersteun word om koesterende sorg aan hul kinders te verskaf. Die verskaffing van koesterende sorg beteken nie net om te verseker dat hulle gesond...
Ter viering van Jeugmaand plaas die Jong Alumni-program (YAP) aan die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig op ons ongelooflike jong alumni. Ontmoet van ons...
Ter viering van Jeugmaand plaas die Jong Alumni-program (YAP) aan die Universiteit Stellenbosch (US) die kollig op ons ongelooflike jong alumni. Ontmoet van...
Die Universiteit Stellenbosch (US) sal weer eens, soos in die vorige jare, goed by die Nasionale Wetenskap- en Tegnologieforum (NWTF)/South32 se toekennings...
JEUGMAAND Hierdie Jeugmaand vier ons studente wat 'n verskil op kampus, in hulle gemeenskappe en verder maak. Deur hulle leierskap, deernis en toewyding help...
Prof Michael le Cordeur se nuutste boek 'Reading for Comprehension' is op 20 Mei bekendgestel en word deur Naledi gepubliseer. Die lae standaard van lees en...