Skip to main content

2023-aansoeke vir huidige US studente oopgestel

​​Beste StudentSoos jy moontlik reeds weet, is die Universiteit Stellenbosch (US) tans besig om na ‘n nuwe studente-inligtingstelsel, SUNStudent, oor te skakel...

Die dermmikrobioom help hou ons kerngesond

Wêreldmikrobioomdag is onlangs (27 Junie) gevier. In 'n meningsartikel vir Health24, skryf Lauren Martin, Natasha Kitchin & Matsepo Ramaboli van die Fakulteit...

Prof Kairinos wil die beste Plastiese en Rekonstruktiewe Chirurgie-eenheid op die vasteland bou

Die uitdrukking op 'n pasiënt se gesig nadat hy die skynbaar onmoontlike as plastiese chirurg vermag het, is waarskynlik die mees bevredigende aspek van sy werk...

US open e-aansoeke vir 2023 voorgraadse finansiële hulp

​Die Universiteit Stellenbosch (US) se Sentrum vir Voorgraadse Beurse en Lenings (SVBL) het bekend gemaak dat voornemende voorgraadse studente nou vir...

US-biblioteek se opgegradeerde infrastruktuur bevorder akademiese uitnemendheid

Met opknappings wat strek van bykomende rekenaargebruiksareas tot die inrigting van geslagsneutrale badkamers, ondersteun die Biblioteek- en Inligtingsdiens van...

Skoolkurrikulum moet leerders met kennis en vaardighede vir 21ste eeu toerus

Ons het 'n skoolkurrikulum nodig wat kan help om die ongelykhede in ons onderwysstelsel aan te spreek en wat ook leerders met die nodige kennis en vaardighede...

Praktiese veldvaardighede kardinaal vir interpretasie van komplekse geologiese terreine

​“Om as raadgewende geowetenskaplike te werk, kan jy die beste van twee wêrelde hê. Daar is tye wat ek na vreemde lande gevlieg word om plekke te besoek wat ek...

Bekendstelling van nuwe Programkoördineerder: MIV en Seksualiteite

Wat omtrent jou posisie maak jou opgewonde?Ek kan voorspraak maak vir die gemarginaliseerde en kwesbare gemeenskappe van die Universiteit Stellenbosch.Het jy...

Kernvaardighede in fisika lei tot kwantitatiewe ontleding in die bankwese

​“Wat ek die meeste van ontledings hou, is die geleenthede wat dit bied vir kreatiewe probleemoplossing: 'n uitdaging kan baie dikwels vanuit een (of 'n...

Eksplorasiegeologie is nie ’n 8 tot 5 werk nie. Maar dit kan jou na interessante plekke neem

​“Dis ongetwyfeld nie 'n 8 tot 5 werk nie. Ek is mal oor die buitelewe en veldwerk, veral geologiese kartering is definitief die lekkerste deel van my werk –...
Subscribe to