Oudregter Edwin Cameron word op 18 Mei as die Universiteit Stellenbosch se 15de Kanselier ingehuldig. Klik hier om die geleentheid te sien, wat vanaf 17h00...
Navorsers van Universiteit Stellenbosch het die kalsiuminhoud in dormante reproduktiewe appelknoppe van vier appelkultivars bestudeer. Die 'Royal Gala',...
Pulmonêre hipertensie (hoë bloeddruk wat bloedvate in die longe aantas) is ʼn dodelike siekte wat sowat 75 miljoen mense wêreldwyd raak. Mitochondriese...
Met meer as 6 000 werksdae by die Universiteit Stellenbosch (US) op sy kerfstok, begin 'n dag in die lewe van Japie Kotze steeds min of meer dieselfde: Hy...
Vandag vier ons wêreldtelekommunikasie- en inligtingsamelewingsdag (WTISD), om bewustheid te verhoog van die moontlikhede wat die gebruik van die internet en...
Die Universiteit Stellenbosch (US) se vernaamste prioriteit is om 'n inklusiewe omgewing aan al sy studente te bied en om 'n veilige studentegemeenskap te...
In wat ʼn eerste vir Suid-Afrika en ʼn waterskeidingsoomblik vir pasiënte met ʼn verwoestende longsiekte bekend as chroniese trombo-emboliese pulmonêre hipertensie...
Alumna Lauren Tsafandakis is onlangs aangewys as die wenner van die gesogte CGW Schumann-medalje vir die beste nagraadse student van 2021 in die Fakulteit...
Die internasionale nuuskanaal CNN saai tans ‘n insetsel uit waarin ClimaVin, ‘n projek waarby wingerdkundiges en mikrobioloë van die Universiteit Stellenbosch...
Die oorgang van skool na universiteit is dikwels 'n moeilike een. Maar danksy Joy Petersen en haar span van 600 studenteportuurleiers, ontvang die Universiteit...